Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenhouse Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carl F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gemaklik, privaat en pragtig. So ongelooflik lekker gebly. Alles wat jy nodig het, en soveel meer. Daar is 'n lekker groot oop stort en 'n stunning bad. Die bed is perfek ferm. Baie spasie met sitplek op gemaklike banke en eetkamer. Buite area is pragtig en privaat. Stunning plek! Dankie .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Juweel in Klein Brakrivier. Die plekkie is pragtig, gemaklik en privaat, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kyla
Greenhouse Cottage
Thank you for the lovely review.

Denwyne J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Fantasties. Absolute lekker plekkie. Privaat. Huislik, knus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denwyne J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Relaxing, comfy, homely and snuggly. Quaint, peaceful little place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Hemels. Fantasties plek met sulke stylvolle dekor en 'n pragtige tuin. Perfek vir 'n paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

A very enjoyable stay. Relaxing and a pleasure to be surrounded by beautiful artwork, indoors and outdoors. Peaceful and quiet, a real breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eco Smart Essentials Pty Ltd S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Amazing place, great stay! Stunning place, well equipped, super clean. Perfect destination for a quick business stay or a long holiday! Hosts are amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kyla
Greenhouse Cottage
Thank you so much for your generous words

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kyla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonkersberglaan 1, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759d32efb82d6bede18e26cd9e7dd3840b78d72e80a426e4d78271e05902d8649c640d8eddb123a7cbcfea88f61ace9329ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 1 Jonkersberg Avenue Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.079482618275 22.159421657347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang