Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grey Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandown-rylaan 71, Ottery, 7805, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grey Cottage is in Ottery in Kaapstad geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakereisigers en oornaggaste is.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi. Die kombuisie is met 'n wasmasjien, mikrogolfoond, tweeplaatkonveksie-oond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus.

Buite is daar 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Sandown-rylaan 71, Ottery, 7805, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandown-rylaan 71, Ottery, 7805, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a8910d34b8eadf11d1fe0b164c2f4ee980963898ca94782d3b012ff611f305519edad966383b480f6c85ccff7ea197e00ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 71 Sandown Drive Ottery 7805 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.009269469076 18.52144891597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang