Groenriversmond Farm Accommodation
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenrivier Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
- Vanaf R809 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Groenriversmond Farm Accommodation is ongeveer 60 km wes van Garies en 3 km van Namaqua Nasionale Park se suidelike ingang geleë.
Verblyf is beskikbaar in 'n houthuis, kliphuis of in 1 van die 2 tripel-eenhede. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n gasstoof en yskassie. Alle toerusting is gasaangedrewe omdat daar geen elektrisiteit op die plaas is nie.
Die geriewe is basies maar tog bruikbaar. Dit is ideaal vir reisigers wat die omgewing wil verken. Daar is geen selfoonsein nie.
Garies is 60 km ver langs die N7-hoofweg en is bekend vir 'n groot verskeidenheid veldblomme in die lente. Garies is ook een van die gewildste bestemmings vanaf Julie tot September.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elrien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Groenrivier Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
- Gaste dink Groenriversmond Farm Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenrivier Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap