Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenriversmond Farm Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elrien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Groenriversmond Farm Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Vidyananda W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vidyananda W

The flowers were beautiful on the reserve itself, and it was peaceful, still and private.

I must draw attention to the incorrect directions that were sent to me. The directions led me to the wrong farm. Luckily the farmer explained the directions, but also mentioned that a few people had got lost. Please get the correct directions from the owners.

Bronwyn M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

Simple accommodation in a remote location.

This accommodation is fairly remote but has all that you need for your stay. We were pleasantly surprised to arrive and find there was some electricity, after expecting there to be no power. The gentleman who assisted was very friendly and helpful and the location close to the Groenriviersmond and Namaqua National Park was fantastic.

Diane S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane S

Heerlik, rustig en hemels.

Ons het baie lekker gebly. Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Die huisie was baie netjies en skoon. Dit sou net lekker wees as daar 'n stort was, maar ek weet dit is ook nie altyd moontlik nie.

Genie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Genie V

Lekker geslaap. Basiese verblyf, maar skoon en netjies.

Houthuis was 'n verrassing. Alhoewel net gas gebruik word het hulle 'n koffiestasie wat ek waardeer het. Kan wel selfone laai en elektriese ligte. Was hartlik ontvang. Goed geleë om Weskus te verken.

Gavin S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S

Vriendelike ontvangs, alles mooi skoon en netjies.

Baie goeie ligging vir mense wat die Namakwaland wil besoek. Ons het daar gebly nadat ons die kusgedeelte van die Namakwa Park gedoen het.

Anscha Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anscha Z

Vriendelike ontvangs.

Ons het gerieflik hier oorgebly voor ons die kusroete terug na die Olifantsrivier die volgende dag aangepak het. Die gasheer was baie vriendelik en daar was niks wat ons gekort het nie.

Marion H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion H

Mooi landskap.

Braai-area min beskut teen die wind.

Groenriversmond Farm Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir ondersteuning Hoop Mev hulle het n veilige reis.
Groenriviersmond Groete

Groenriversmond Farm Accommodation
Teresa O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O

Wonderlik.

Geniet die rustigheid van die plaasatmosfeer.

Wimpie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie G

Rustig, winderige en voëlryke omgewing.

Rustige stil verblyf.

Jane K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane K

Baie rustige bestemming.

Geen stortgeriewe, slegs 'n bad! Die water is min, dalk sal stortgeriewe beter wees.

Roy B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Roy B

Happy to leave the next day.

No hot water. Loose tap in kitchen. Outside braai was a ring of rocks on a sandy floor, would be better on a warm, less windy night.

Istelle G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle G

Hemel op aarde.

As jy van die natuur en stilte hou, is daar geen beter plek as dié nie. Alles wat nodig is vir aand se verblyf is daar, gas vir 'n lekker warm stort, beddens slaap heerlik en sou daar iets wees wat nie daar is nie, maak die stilte en die natuur op daarvoor!

Joretha P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha P

Tipies Namakwaland, so gasvry en vriendelik.

Daar vind mens rus en vrede vir jou gemoed.

Alta V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Baie aangenaam!

Hoogs aanbevole! Warm, vriendelike ontvangs. Pragtige, skoon en netjiese verblyf! Warm water. Stilte soos net op ‘n plaas ervaar kan word. Mooiste veldblomme! Sal beslis weer daar gaan kuier. Dankie Colie!

Calie J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Calie J

Netjies, vriendelik en goed geleë.

Alles was goed. Twee algemene probleme: Eerstens die koördinate soos aangedui op die webtuiste se e-pos aan my is verkeerd. Dit het my op ‘n plaas ongeveer 10 kilometers vanaf Groenriviermond Akkommodasie laat beland. Tweedens word op die webtuiste webblad aangedui dat etes op aanvraag beskikbaar is. Dit is egter nie die geval nie. Maak dus seker dat jy jou eie eetgoed saambring aangesien daar nie enige vorm van ‘n eetplek in die omgewing beskikbaar is nie.

Groenriversmond Farm Accommodation se terugvoer

Callie, baie dankie.
Ons kan ongelukkig nie veratwoordelikheid aavaar vir GPS lesing nie, ons ander gaste vind geen probleme nie.
Ons is baie jammer vir die ongerief oor die etes, ons is gelee 66 km buite die naaste dorp. Ons maak voorstelle aan ons gaste dat ons hulle kan voorsien van 'n braai pak of ons pak ook 'n ontbyt pakkie. Ons kan nie ons personeel laat inkom vir slegs een aand ete of ontbyt nie. Jou bespreking was as selfsorg geboek en dan het ons geen verantwoordelikheid vir etes nie.
Ons vra weer onverskoning vir die ongerief.
Groenriviersmond-groete

Groenriversmond Farm Accommodation
Sandra M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra M

Lekker gebly en privaatheid was goed.

In houthuis 2 was beddens wat vreeslik hard was. Het gesukkel om die gasgeiser aan die gang te kry. Geen varswater beskikbaar nie. In houthuis 3 was beperkte ligte en geen sonkrag/generator nie. Yskassie se vriesgedeelte het nie gewerk nie. Ook hier was die beddens vreeslik hard. Ook geen varswater nie.

Andre R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Tussen die blomme en die see.

Lekker gebly. Baie gawe mense.

Wynand B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Baie mooi en netjies.

Die plekkie is baie netjies en rustig met baie gasvrye eienaars.

Nicola B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

Great stay, will be back.

Very quiet undisturbed place, lovely hosts. Perfect remote getaway on the coast road in Namaqualand. Cottages rustic and small but well and thoughtfully set up. Would have loved to have stayed a week or more if we had time!

Sp D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sp D

Dit was baie lekker.

Aangename verblyf, pragtige omgewing en gasvrye mense.

Riaan J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan J

Gerieflik.

Heerlike verblyf vir as mens wil oorstop op die roete tussen Hondeklipbaai en Lutzville. Sou net lekker gewees as daar 'n binnebraai was, aangesien die wind redelik sterk gewaai het tydens ons verblyf.

Delina M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Delina M

Basiese, maar netjiese verblyf.

Groenriviermond Plaas Akkommodasie bied jou skoon en netjiese verblyf wat in jou basiese behoeftes voorsien.

Renier F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier F

Baie aangenaam, rustig, afgeleë.

Baie vriendelik ontvang. Eenheid het aan ons verwagtings voldoen. Dis wel afgeleë, maar dit was juis daarom aangenaam. Geen selfoon-ontvangs nie, maar dit het nie gehinder nie. Die grondpad van ongeveer 70 kilometer was in 'n goeie toestand. Weens die droogte in Namakwaland was daar nie veel blomme te sien nie.

Ben R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben R

Accommodation is very basic and it is too far from the N7 on a bumpy gravel road.

Accommodation is very basic and it is too far from the N7 on a bumpy gravel road. service was very friendly.

Vanaf
Vanaf R809
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R809
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenrivier Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzYzVkYmU1LWU0YTktNDM4NS1hN2U2LTdlMDJiYjRkZDMzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R809 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Groenrivier Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.806683333333 17.600513888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang