Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenriversmond Farm Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Vidyananda W
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

The flowers were beautiful on the reserve itself, and it was peaceful, still and private. I must draw attention to the incorrect directions that were sent to me. The directions led me to the wrong farm. Luckily the farmer explained the directions, but also mentioned that a few people had got lost. Please get the correct directions from the owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2023

Simple accommodation in a remote location. This accommodation is fairly remote but has all that you need for your stay. We were pleasantly surprised to arrive and find there was some electricity, after expecting there to be no power. The gentleman who assisted was very friendly and helpful and the location close to the Groenriviersmond and Namaqua National Park was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Heerlik, rustig en hemels. Ons het baie lekker gebly. Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Die huisie was baie netjies en skoon. Dit sou net lekker wees as daar 'n stort was, maar ek weet dit is ook nie altyd moontlik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Genie V
Kort verblyf
4.2
Aug 2023

Lekker geslaap. Basiese verblyf, maar skoon en netjies. Houthuis was 'n verrassing. Alhoewel net gas gebruik word het hulle 'n koffiestasie wat ek waardeer het. Kan wel selfone laai en elektriese ligte. Was hartlik ontvang. Goed geleë om Weskus te verken.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Vriendelike ontvangs, alles mooi skoon en netjies. Baie goeie ligging vir mense wat die Namakwaland wil besoek. Ons het daar gebly nadat ons die kusgedeelte van die Namakwa Park gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anscha Z
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2022

Vriendelike ontvangs. Ons het gerieflik hier oorgebly voor ons die kusroete terug na die Olifantsrivier die volgende dag aangepak het. Die gasheer was baie vriendelik en daar was niks wat ons gekort het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marion H
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2022

Mooi landskap. Braai-area min beskut teen die wind.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elrien
Groenriversmond Farm Accommodation
Baie dankie vir ondersteuning Hoop Mev hulle het n veilige reis. Groenriviersmond Groete

Teresa O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Wonderlik. Geniet die rustigheid van die plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Rustig, winderige en voëlryke omgewing. Rustige stil verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jane K
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2021

Baie rustige bestemming. Geen stortgeriewe, slegs 'n bad! Die water is min, dalk sal stortgeriewe beter wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elrien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R809
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R809
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenrivier Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzYzVkYmU1LWU0YTktNDM4NS1hN2U2LTdlMDJiYjRkZDMzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R809 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Groenrivier Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.806683333333 17.600513888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang