Grootfontein Farm House
Beskrywing
Dié anneks het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met basiese verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond in. Die eenheid is naby die plaashuis geleë en die buitebraai en plonspoel is vir gaste se privaat gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond insluit. Vuurmaakhout vir 1 aand, basiese koffie, tee, suiker en melk, 'n ciabatta-broodjie, botter en konfyt word voorsien.
Huisreëls
Slegs 1 eenheid word op 'n slag verhuur, tensy albei eenhede saam bespreek word. Dit verseker dat gaste privaat gebruik van die plonspoel en braaigeriewe het.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, kookgerei, breekware en potte in. Die eetarea het 'n kaggel en lei na die stoep wat 'n uitsig oor die plonspoel bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg. Vuurmaakhout vir 1 aand, basiese koffie, tee, suiker en melk, 'n ciabatta-broodjie, botter en konfyt word voorsien.
Huisreëls
Slegs 1 eenheid word op 'n slag verhuur, tensy albei eenhede saam bespreek word. Dit verseker dat gaste privaat gebruik van die plonspoel en braaigeriewe het.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein 180, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang