Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Farm House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annemie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly en gekuier. Verfrissend. Baie mooi en netjiese plaashuis in die pragtige Karoo. Baie goed toegerus. Pragtige spashpool vir die hitte en mooiste natuurskoon en vars lug om af te skakel en lekker te kuier en rus. Ordentlike sifdeure en siewe voor vensters om goggas en slange uit te hou. Ligte en WiFi bly aan deur loadshedding. Kan nie wag vir ons volgende keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie vir die resensie, dit was 'n vreugde vir ons dat julle dit geniet het.

Karen O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekkerste plekkie, mooiste verblyf en elke sent werd. Rus vir die siel! Dis die mooiste plekkie! 100% sal ons weer daar gaan bly. Beslis sal ek dit aanbeveel. Elke liewe sent werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie Karen, ons is dankbaar julle het dit geniet!

Eileen V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ons was oppad terug van ons vakansie in die Kaap terug na Gauteng. Hierdie was 'n asemrowende mooi en pynlike netjiese en skoon plaashuis. Die skoon lug en helder sterre in die Karoo was bekorend. Die eienaars se gasvryheid was puik, en dan word jy verwelkom met 'n vara Ciabatta-broodjies met konfyt en botter. Daar is 'n selfhelp-winkeltjie waar jy kontant of met SnapScan kan betaal. Dit het heerlike soetkoekies, pakkies Futurelife-pap, ingelegte produkte, melk en vele meer beskikbaar. Daar is ook gratis hout en "fire lighters" beskikbaar. Ons sal beslis weer hier oornag indien ons ooit weer Kaap toe en terug ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Baie dankie Eileen, jy is beslis weer welkom!

Susan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Comfortable, spotless and peaceful. We thoroughly enjoyed our stay at Grootfontein, spotless and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tian C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

N wonderlike uitdrukking van die ware Karoo. Ja, dit was baie genotvol.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie Tian, ons waardeer jou kuier by ons en die ystervark.

Cecile B
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Gasvry en vriendelik! Pragtige ou Karoo plaashuis, modern ingerig en gerieflik. Gasvry ontvang en te hulp gesnel deur the host toe ons sukkel met 'n pap band. Ons het 'lekke geslaap'!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie Cecile, ons waardeer jou kuier by ons.

Margeaux M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekende oorslaap plek! Ek sal dit hoogs aanbeveel. Pragtige huis in 'n pragtige omgewing! Ons het heerlik gebly en sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Baie dankie, julle is welkom!

Jacques D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Uitstekende ligging en pragtige huis. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Baie dankie Jacques, was lekker om te ontmoet.

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker Karoo-plaashuis. Ons tweede keer wat ons hier oornag het. Baie lekker huis met al die geriewe, uitstekend. Ons gaan beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Altyd lekker om julle te ontvang.

Rule E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fantastiese Karoo-ontspanning! Ons het ons kuier hier verskriklik baie geniet. Die huis het ons verwagtinge oortref. Daar is absoluut alles wat jy moontlik mag benodig. Die ligging van die huis is privaat en daar is soveel mooi natuurskoon rondom jou. Die swembad is 'n groot aanwins en 'n lafenis na 'n baie warm dag! Daar is oulike tuisnywerheidprodukte te koop in die huis - dit was bitter oulik gewees en heerlik! Dit is 'n perfekte Karoowegbreek - ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antonia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 880
R1 880 R1 222
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 880
R1 880 R1 222
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 180, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a42a83e5d253ad88e8994bbe9faaabbd5870acf3f4c4f15eb387ce071791ddc1a9ab10383bfbc2f5573ed3763ac6a0d0c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 880 nouVanaf R1 222 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 180 Grootfontein Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.37090507458 22.411516294678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang