Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Nature Reserve Camping

Wildsplaas
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Camp Marula
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 16)
Beskrywing

Camp Marula is verder weg van die res van die reservaat geleë. Daar is net een pad wat hierdie privaat kampplek binnegaan en die ander kant verlaat. Dit skuil aan die voorheuwels van 'n majestueuse bergreeks. Daar is 'n ablusieblok met 'n paraffienstort, braai-area en 'n plonspoel met 'n uitsig oor die Grootfonteinvallei.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 16 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

4x4-Voertuie word vir hierdie terrein aanbeveel, maar laat weet asb. indien jy hulp nodig het om jou kamptoerusting daar te kry. Ons span help graag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 16)
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grootfontein Privaat Natuurreservaat, Makoppa-weg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66e4d2255a61bb58975481144df00c8abc52c46f601d328b0fe923bbd722e8b2a942c963ec231d42a6c7377c3f1bc3d24a8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 16) Grootfontein Private Nature Reserve Makoppa Road 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.668862815738 27.279907652454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang