Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Nature Reserve Camping

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grootfontein Privaat Natuurreservaat, Makoppa-weg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Grootfontein Nature Reserve Camping is in die Bosveld op 'n plaas van 1200 hektaar, sowat 3 uur se ry vanaf Gauteng, geleë. Dit is in die pragtige Limpopo, naby die ekotoerismedorp Thabazimbi. Hierdie werkende familieplaas is ideaal vir gaste wat lief vir die buitelewe is.

Camp Marula bied selfsorg-kampgeriewe en is perfek vir kampeerders wat in die wildernis wil ontspan. Hierdie eko-lodge het nie elektrisiteit nie en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Daar is paraffienstorte vir warm water, gasyskaste en ligte wat met sonkrag werk.

Gaste kan tussen 4 kampeerplekke kies wat elk slaapplek vir 16 gaste het. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring. Hierdie verblyf het ook bykomende eenhede op die perseel.

Hiér kan gaste die rustigheid en ongerepte Bosveld geniet. Dit is die tuiste van 'n verskeidenheid voëls, bome en diere. Die Groot 5 is nie op die plaas te sien nie, daarom is gaste vry om die area te voet te verken.

Daar is voetslaanroetes, voëlkyk, 4x4-roetes en bergfietsry, asook temanaweke vir bergfietsryers, fotograwe en kunsliefhebbers. Grootfontein is die ideale bestemming om blywende herinneringe te skep.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Grootfontein Privaat Natuurreservaat, Makoppa-weg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grootfontein Privaat Natuurreservaat, Makoppa-weg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66e4d2255a61bb58975481144df00c8abc52c46f601d328b0fe923bbd722e8b2a942c963ec231d42a6c7377c3f1bc3d24a8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 16) Grootfontein Private Nature Reserve Makoppa Road 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.668862815738 27.279907652454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang