Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootklip Getaway

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2024 tot 8 Okt 2024.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie verblyf is troeteldiervriendelik, maar slegs vir honde.
Gaste moet asb. beddegoed saambring vir hul honde en geen honde word op die meubels toegelaat nie.
Let asb. dat Dassiesfonteinweg 'n grondpad is wat na die huis lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 300
R2 300 R1 533
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 533
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 533
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Grootklip Plaas, Dassiesfonteinweg, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8f27888b11e6f6f9b38ea3da777a01cfa3b9dfadc9c700a80631a7293eeeadd3ca6a541c7d518c864023ada1bb03a60c9da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 533 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Grootklip Farm Dassiesfontein Road 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -31.758039712686 24.357277537158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang