Grootklip Getaway
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Grootklip Plaas, Dassiesfonteinweg, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Grootklip Getaway bied ruim selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van die Sneeuberge in die Karoo en is sowat 31 km vanaf Nieu-Bethesda. Dit is ideaal vir dié wat van die besige stad wil wegbreek en die rustigheid van die Karoo ervaar.
Hierdie plaashuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bed geskik vir 'n kind. Hierdie kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 2 enkelbeddens en 'n stapelbed in die derde slaapkamer en gaste maak van die derde badkamer met 'n stort gebruik.
Die leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, gas oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Verder is daar 'n eetarea waar gaste etes saam kan geniet sowel as 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Gaste kan die omgewing buite geniet en voetslaan, fietsry, stap en verken, asook Nguni-beeste, koedoes, springbokke, reebokke, steenbokke en voëlspesies gewaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Grootklip Plaas, Dassiesfonteinweg, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Grootklip Getaway het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Grootklip Plaas, Dassiesfonteinweg, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang