Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleckvieh Guestfarm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 256 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Sean M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Magical place. Absolutely going back. Even better in real life than the photos show.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pippa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heavenly location. These luxury tents are in the most fabulous location, so incredibly peaceful. However, not very well suited for bad weather, as the kitchenette is on an exposed semi-open stoep, so during rainy or windy weather it's hard to prepare a meal. But we will definitely be back, amazing views and location, and wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

No complaints - was a wonderful spot. Houses are well equipped and location is spectacular. Would definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Value for money. We had a great stay, the owner was super helpful and friendly. We had a surprise handmade gift for my husband's 40th and a free upgrade. The location is scenic and great for a summer or winter holiday. The only downside was that we had no network and WiFi for 2 nights. The electricity tripped quite a lot, and we had no way of contacting the owners. This does not take away the beauty of this place. Hope to be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Breathtaking. Beautiful views, pet friendly. I slept like a baby except for the last night as the wind was really bad, and the glamping tent moved quite a bit with the wind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelé K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ons het die staproetes geniet, die skape en perde gaan sien. Lekker gebraai. Wonderlike kamp met die mooiste uitsig! Vriendelikste mense wat regtig jou akkommodeer! Die kampeerterrein is netjies en skoon. Daar is so baie om te doen en sien rondom jou eie kampeerplek! Ons het dit baie geniet, en aangesien ons die enigste 3 op die kampeerterrein was, het dit vir ons soos 'n ander wêreld gevoel. Sal definitief weer kom kuier! Heerlike vars melk was ook die cherry op die koek, wat regtig hierdie plaaskamp so uitsonderlik gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heywood A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Best experience camping. Really such a beautiful camp site. Clean and well-maintained. Safe for kids and family. Pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié V
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Die beste rus tyd na 'n lang jaar was moontlik, wonderlik, skoon en netjies! Dit was net die perfekte wegbreek wat ek en my honde nodig gehad het in die natuur! Die area is iets ongelooflik! Rustig, mooi en sielerus is moontlik daar!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Effens admin probleme met nuwe eienaar, maar verder baie lekker. Het "Camp Site 1" gebook, wat gewys het dit is langs die dam. Toe ons arriveer, het die jong dame by die toonbank ons gestuur na 'n ver punt verby die dam, by 'n klein riviertjie wat glad nie so mooi was. Dit was al laat in die dag en omdat daar meer as 10 plekke by die dam oop was, het ek terug gery na die dam. Ek het later terug gegaan na die kantoor om ys te koop, en vir die dame gevra of dit reg is waar ek tent opgeslaan het, want ek was gestuur ver weg van die dam en die fotos het gewys dit is by die dam. Sy het gesê dit is reg so, alhoewel die informasie wat sy gegee was het gewys ons moet by die rivier wees (miskommunikasie, geen probleem). Later die aand kry ek 'n boodskap wat sê "Daar waar jy gekamp het, arriveer mense môre, kan jy asb. skuif?". Toe ek sien daar is nog 1 camp site regs van ons en 5 camp sites links van ons oop, vra ek haar of almal wel gebook is die volgende dag, en indien so, sal ek skuif, geen probleem. Later laat weet sy dit is net een groep wat arriveer (wat wel gebeur het). Bly ek het gevra. Ek verstaan daar is nuwe eienaars, so miskien is daar nog kommunikasie probleme tussen die mense. Verder lyk dit asof die nuwe eienaars baie tyd en geld spandeer om die plek netjies te maak. Die krag punte se drade is nou ondergrond en nie meer krag drade wat orals hang, baie mooi. Die uitsig is uitstekend, veral as jy by die dam is soos dit op die fotos wys.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Guestfarm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 256

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 405
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 405
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADEBz7EbXPpVQgOKMa2W9blStny3FdajUrnorxY2jS01cQanK0S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R405 per nag (plek vir 5) 256 5 1 5 Grootvadersbosch Landgoed Dun Donald Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009351830283 20.754311084747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang