Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grotto Cottage 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 200, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 687 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Grotto Cottage 4 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat net 300 m vanaf die beroemde Grotto-Blouvlagstrand is. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die ruim huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en lei na 'n sonnige stoep. Dit het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Darr is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die aangrensende leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huis en daar is ook 'n tweede sitarea.

Gaste het toegang tot 'n swembad en Weber-braaigeriewe en kinders kan lekker op die grasperk speel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hermanus Homes
Holiday

Eiendomme 17

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10de Straat 200, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 687
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 5 687
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 200, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9a37460e83bc9b04abb42abb9abdd2a5f07fb7f077362eefd875d0849032e7c358f4a520246583dc0780ad0e1f7d6c54df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 687 per nag (plek vir 4) 200 10th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.411217255507 19.288250651521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang