Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grotto to Gravel

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Andre N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie goed geleë en kan dit aanbeveel. Ek en my vrou was beïndruk met ons gasheer. Sy het ons tuis laat voel en die verblyf terdeë geniet. Die kos was baie lekker terwyl ons die rugby tussen die Bokke en die Iere geniet het. Die motorfietsmuseum is iets om te beleef, veral vir mense wat motorfietsry geniet. Ons sal beslis weer by Grotto to Gravel oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie V
1 nag
5.0
Jun 2024

Uitstekende diens en venue. Kan aanbeveel vir enige groep of individu.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katharina P
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Dit was 'n onvergeetlike kuier. Sal verseker weer gaan! Die verblyf was uiters skoon en die beddens gemaklik. Beste ontbyt ooit! Groot bederf gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Feestelik, skoon en goeie herinneringe. Baie lekker gebly behalwe dat die een stort by die tente (nie Grotto to Gravel nie) se koue en warmkraan omgeruil is, ongeag die feit dat die koue kraan baie duidelik met rooi gemerk is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barenda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Heerlike wegbreek met ongekende gasvryheid. Gus en Mariëtte is ongelooflike mense wat hulle lewens voluit lewe, ten spyte van uitdagings. Hulle deel hulle ervarings op so manier dat jy voel jy is deel daarvan. Hulle optimisme is aansteeklik en inspireer jou om jou volgende droom aan te pak. Die plaasatmosfeer bring vrede in jou gemoed en rus vir liggaam en gees. Die ligging is sentraal wat jou toelaat om alles wat die Magaliesbergstreek jou aanbied sonder moeite te bereik en te beleef. Wel gedaan Grotte to Gravel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tyler Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornkloofplaas, R24 Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93596d3b9eef69c8a10a805ecc73c4765b6e6e6edb597778c1ca514d4e4bddfe58f8af6fb4c499870885fad6da7291e064bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Farm Doornkloof R24 Maanhaarrand 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.938262524742 27.48589189682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang