Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grotto to Gravel

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tyler Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Grotto to Gravel
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andre N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Baie goed geleë en kan dit aanbeveel.

Ek en my vrou was beïndruk met ons gasheer. Sy het ons tuis laat voel en die verblyf terdeë geniet. Die kos was baie lekker terwyl ons die rugby tussen die Bokke en die Iere geniet het. Die motorfietsmuseum is iets om te beleef, veral vir mense wat motorfietsry geniet. Ons sal beslis weer by Grotto to Gravel oornag.

Manie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Uitstekende diens en venue.

Kan aanbeveel vir enige groep of individu.

Katharina P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katharina P

Dit was 'n onvergeetlike kuier. Sal verseker weer gaan!

Die verblyf was uiters skoon en die beddens gemaklik. Beste ontbyt ooit! Groot bederf gewees!

Karen E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen E

Feestelik, skoon en goeie herinneringe.

Baie lekker gebly behalwe dat die een stort by die tente (nie Grotto to Gravel nie) se koue en warmkraan omgeruil is, ongeag die feit dat die koue kraan baie duidelik met rooi gemerk is.

Barenda V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barenda V

Heerlike wegbreek met ongekende gasvryheid.

Gus en Mariëtte is ongelooflike mense wat hulle lewens voluit lewe, ten spyte van uitdagings. Hulle deel hulle ervarings op so manier dat jy voel jy is deel daarvan. Hulle optimisme is aansteeklik en inspireer jou om jou volgende droom aan te pak. Die plaasatmosfeer bring vrede in jou gemoed en rus vir liggaam en gees. Die ligging is sentraal wat jou toelaat om alles wat die Magaliesbergstreek jou aanbied sonder moeite te bereik en te beleef. Wel gedaan Grotte to Gravel!

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornkloofplaas, R24 Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93596d3b9eef69c8a10a805ecc73c4765b6e6e6edb597778c1ca514d4e4bddfe58f8af6fb4c499870885fad6da7291e064bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Farm Doornkloof R24 Maanhaarrand 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.938262524742 27.48589189682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang