Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grundhoud

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagenboomstraat 14, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Grundhoud is in Onrusrivier in Hermanus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ysmasjien, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Daar is ook 'n TV en vesel-internet.

Daar is lieflike binnebraaigeriewe. Die omheinde erf het 'n grasperk en 'n groot boom wat baie skaduwee op 'n sonskyndag voorsien.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bradley B
5.0
Amazing. Absolutely amazing. Great area and very safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Liesl V
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik en goeie waarde vir geld. WiFi nie beskikbaar. Het andersins baie lekker gebly! Lekker naby stapafstand van Davies Pool.
Nov 2024
Jeffrey F
Gesin met klein kinders
5.0
Good, nice and a safe place. We enjoyed as a family and it is different than your own house; it was nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Johannes K
5.0
Puik, lekker woning. Baie lekker skoon woning. Baie spasie. Waarde vir jou geld. Sal graag 'n losstaande buitebraai wou gesien het.
Mei 2024
Marna R
Gesin met klein kinders
5.0
Your home, away from home. We recently celebrated a very special occasion at this charming three-bedroom house in Onrus, near Hermanus—...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Wagenboomstraat 14, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grundhoud het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagenboomstraat 14, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bd59fa23eaededebf4154e93b9e7d983f8406d4cd6ca422c28c2f935e36c975512050e9fd2548fcd80e99bac99f6fb9732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7) 24 5 1 5 14 Wagenboom Street Onrusrivier 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.411636553833 19.165264139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang