Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Guesthouse 914

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 3, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Guesthouse 914 is 'n selfsorgwoonstel vir 5 in die lieflike dorp Sabie.

Die woonstel is gerieflik ingerig vir 4 volwassenes en 'n kind en dit het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed vir 'n kind en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid het 'n kaggel vir koue dae en buitebraaigeriewe. Let wel dat die eenheid via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Sabie bied 'n rits restaurante, doendinge en besienswaardighede en gaste kan gholf, visvang, swem, bootvaar, riviervlotvaar, voëlkyk, voetslaan, abseil, warmlugballonvlugte, voetslaan en vele meer geniet. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Horseshoe-valle, die Lone Creek-waterval en die lieflike Bridal Veil-valle in en dit kan via 'n voetslaanroete langs die Sabierivier bereik word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.8
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Stoffel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4de Laan 3, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Guesthouse 914 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 3, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e11cccde0777bf4b47afa72cfba22be9fc7c0d6245d796c813145636e94fabc5bb7b07f9e1e88bd7cbf883d073d781fb096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 4 5 1 4 3 4th Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.100405253578 30.778069673204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456