Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse 914

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Stoffel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Guesthouse 914
Netheid
3.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5
Tiani D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiani D

Plek is baie netjies en goed ingerig. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Die plek was ruim met twee slaapkamers en het die basiese benodighede gehad.

Martin V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin V

Rustige wegbreek.

Baie lekker gebly. Dit is 'n plat op die aarde plek, lekker uitgerus vir kuier met die braaiplek. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Dankie vir die kuier.

Selenta J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Selenta J

Die was 'n groot teleurstelling. Geen privaatheid. Die eienaar is heeltyd by ons. Vandat ons daar stop tot ons gaan slaap.

Die gasgeiser het gebars in die huisie. Hy het dit wel vervang maar die stort was steeds nie lekker nie. Geen konstante warm water nie. Geen privaatheid as jy buite sit nie. Ons is stil eenkantmense wat ons eie ding wil doen en dit het nie gewerk vir ons nie. Die badkamer is ook nie gemaklik ingerig nie. Ons is glad nie tevrede gewees met die verblyf nie. Sal die plek geensins aanbeveel as 'n gastehuis nie. Eerder 'n backpackers plek of 'n kommune wat jy met die eienaar deel.

Guesthouse 914 se terugvoer

Dankie vir jou totale negatiewe opmerkings.
Ongelukkig het ek nie beheer oor swak munisipale waterdruk of herstel van munisipale waterpype nie.

Jou gade het my genooi om die besienswaardighede van die omgewing te kom verduidelik.

Ongelukkig het ek geensins voorsien vir nood herstelwerk wat sou plaasvind as gevolg van swak munisipale dienste nie

Ek het baie goeie evaluering van ander gaste in S.A. en oorsee op ander platforms.
Hierdie was 'n geisoleerde geval buite my beheer waarvoor ek verantwoordelikheid gevat het.

Ek hoop jy vind dit so in orde.

Guesthouse 914
Nanda D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanda D

Beste gasvryheid.

Voel tuis by gastehuis.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 3, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e11cccde0777bf4b47afa72cfba22be9fc7c0d6245d796c813145636e94fabc5bb7b07f9e1e88bd7cbf883d073d781fb096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 4 5 1 4 3 4th Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.100405253578 30.778069673204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang