Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse Indongo

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Elmari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Definitief sal ons graag weer daar wil bly. Pragtig, netjies en skoon. Heerlike ontbyt ingesluit. Baie gasvry. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfect accomodation. Large room, clean, large bathroom and frienly staff. Good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora B
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Baie mooi en baie lekker! Die gastehuis is pragtig en baie netjies. Ek het regtig lekker daar gebly. Die webwerf is net bietjie verwarrend rakende 'secure parking.' Maak seker dat gaste vooraf weet dat hulle voertuie buite in die straat staan onder toesig van 'n nagwag. Volgens die webwerf skep 'secure parking' die indruk dat jou voertuig veilig agter 'n muur of in 'n motorhuis sal wees. Daar is wel een motorhuis beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Sal weer kom. Fantastiese ligging, netjiese kamer en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Baie ruim en netjies. Oud en nuut ontmoet. Baie lekker ontbyt en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johny
Guesthouse Indongo
Baie dankie Marius was vir ons ook n eer om julle te kon akkommodeer. Hoop regtig ons sien julle binnekort weer. Ons wens julle ook n veilige reis toe terug na SA. Groete, Johny en Staff.

Quintus B
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Ek het daar gebly vir werk maar het geen klagtes nie. Alles was 100%. Baie lekker gebly. Ontbyt was lekker. Staf was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Baie vriendelik, skoon en als werk. Baie aangenaam. Eienaar persoonlik teenwoordig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christina M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Okt 2023

Good value for money. Very friendly and efficient, perfect for the traveler.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Ons verwagtinge is oortref. Dis lekker om 'n resensie te skryf as daar niks negatief is nie. Guesthouse Indongo word deur Johny met groot trots bestuur. Sy span is uitstekend opgelei en vriendelik. Die dekor, netheid, toerusting en kwaliteit van beddegoed is uit die boonste rakke en in 'n luukse klas, tog is die tariewe bekostigbaar. Die ontbyt het ons aangenaam verras en is vars voorberei soos jy aansit by jou tafel. Vyf sterre beteken vir my uitsonderlike verblyf in alle aspekte, en Guesthouse Indongo verdien dit. Dis nou ons plek in Swakopmund.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrista G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Heerlike vakansie! Ons het die beste diens gekry en het so lekker gebly. Almal was regtig vriendelik en baie behulpsaam. Ons is mal oor Swakopmund en sal beslis weer by Indongo tuisgaan. Alles is silwerskoon en op sy plek. Baie dankie vir uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moses Garoeb-straat 12, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA037fcde3587694b5a1447f25ef4f1e9b13e45286aaed4a48f447019e15e7942b2b30ccb9f1b4796f5cc1906af8eb5ed20fae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 12 Moses Garoeb Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -22.665435005835 14.527887403965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang