Guesthouse Indongo
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Moses Garoeb-straat 12, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Guesthouse Indongo is in Swakopmund in Namibië, net ’n entjie van die strand af. Die ligging bied toegang tot die mall en middestad van Swakopmund, waar gaste die Swakopmund Musuem en die Nasionale Marine Akwarium kan besoek.
Verblyf word in 7 gastekamers gebied. Hierdie lugtige kamers is modern versier. Elke kamer het gratis WiFi, ’n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n en suite-badkamer. Sommige van die kamers het ’n aparte leefarea.
Elke oggend word ’n plaaslike en internasionale buffet-ontbyt bedien in die ontbytkamer. Kamerdienste is ook beskikbaar.
Die gastehuis het ’n gastesitkamer waar daar ’n groot TV en kaggel is, sowel as ’n kroeg waar gaste ’n drankie kan geniet.
Daar is privaat parkeerplek en ’n wasgoeddiens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Moses Garoeb-straat 12, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Guesthouse Indongo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Moses Garoeb-straat 12, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang