Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse Indongo

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moses Garoeb-straat 12, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guesthouse Indongo is in Swakopmund in Namibië, net ’n entjie van die strand af. Die ligging bied toegang tot die mall en middestad van Swakopmund, waar gaste die Swakopmund Musuem en die Nasionale Marine Akwarium kan besoek.

Verblyf word in 7 gastekamers gebied. Hierdie lugtige kamers is modern versier. Elke kamer het gratis WiFi, ’n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n en suite-badkamer. Sommige van die kamers het ’n aparte leefarea.

Elke oggend word ’n plaaslike en internasionale buffet-ontbyt bedien in die ontbytkamer. Kamerdienste is ook beskikbaar.

Die gastehuis het ’n gastesitkamer waar daar ’n groot TV en kaggel is, sowel as ’n kroeg waar gaste ’n drankie kan geniet.

Daar is privaat parkeerplek en ’n wasgoeddiens.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elmari P
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief sal ons graag weer daar wil bly. Pragtig, netjies en skoon. Heerlike ontbyt ingesluit. Baie gasvry. Sal aanbeveel.
Des 2023
Gerard K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect accomodation. Large room, clean, large bathroom and frienly staff. Good breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Cora B
4.8
Baie mooi en baie lekker! Die gastehuis is pragtig en baie netjies. Ek het regtig lekker daar gebly. Die webwerf is net bietjie verwarrend rakende 'se...
Sien meer
Mei 2024
Marius B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie ruim en netjies. Oud en nuut ontmoet. Baie lekker ontbyt en vriendelike diens.
Mrt 2023
Martin J
Saam met lewensmaat
4.4
Sal weer kom. Fantastiese ligging, netjiese kamer en badkamer.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Moses Garoeb-straat 12, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Guesthouse Indongo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moses Garoeb-straat 12, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA037fcde3587694b5a1447f25ef4f1e9b13e45286aaed4a48f447019e15e7942b2b30ccb9f1b4796f5cc1906af8eb5ed20fae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 12 Moses Garoeb Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -22.665435005835 14.527887403965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang