Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guppy Huys Oceanfront Bungalow

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ty M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ty M

Amazing, magical.

What was magical - wonderful greeting, little welcome gifts. Blissful, amazing views, fireplaces (inside and out), hot tub amazing! And super cozy.

Nathan D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan D

Wonderful ocean retreat.

Had a great time at Guppy Huys Oceanfront Bungalow, the host was extremely hospitable and the small personal touches were what make weekends away that extra special.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer

Hi Nathan,

Thank you very much for the 5-star review! We really appreciate it and are, of course, delighted that you and your family enjoyed your stay so much. It's always nice for us to hear that guests appreciate the small touches that we try to incorporate into every stay. Thanks for letting us know. We would be delighted to welcome you back in the future!

Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Fantasties, baie goed toegeruste verblyf, pragtige uitsig met voorsiening gemaak vir krag onderbrekings vir ligte, WiFi en alarms.

Sal beslis weer daar gaan inboek. Die ontvangs was baie professioneel. Lekker kaggel in huis en braai op die stoep. Warm water bad in tuin en hout word voorsien. Wasmasjien, skottelgoedwasser en alle kombuis eletriese aparate wat jy aan kan dink, en alles is in werkende toestand en silver skoon.

Tania S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tania S

Pragtige ligging, maar ou huis.

Duur vir baie ou huis, vensters sukkel om oop te maak, kombuiskaste veroorsaak frustrasie wanneer dit oopgemaak word. Linne moet opgegradeer word, groen braaihandskoene, en lig bo die braai is nodig. Die huis benodig 'n algehele opgradering.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer

Dankie dat julle by Guppy Huys gebly het en dankie vir die nuttige terugvoer. Ons was baie bly oor die 5/5 sterre vir netheid, ligging, sekuriteit en kliëntediens.

Dankie vir die voorstelle vir areas van verbetering. Ons waardeer hierdie soort terugvoer van gaste baie, want dit help ons om Guppy Huys 'n wonderlike blyplek te maak.

Ons is bewus van die probleem met die vensters, en in werklikheid, word daar tans nuwe pasgemaakte aluminiumvensters vir die slaapkamer- en badkamervensters gemaak. Ons is baie opgewonde oor die nuwe vensters, want hulle het hortjies met louvres vir sekuriteit en ventilasie. Hierdie sal volgende week geïnstalleer word, so ek is jammer dat dit te laat was vir julle om te geniet.

Wat die kombuiskaste betref, is dit nie duidelik wat die probleem was nie. Ons bestuurder het al die kaste nagegaan en dit lyk of dit goed oop en toe gaan, maar ons sal dit dophou.

Vir die beddegoed gebruik ons katoenlakens van hoë gehalte, sommige met patrone en kleure en ander wit. Ek weet sommige mense verkies wit linne, so ons sal dit in gedagte hou volgende keer as ons nuwe linne bestel.

Ons het twee stelle braaihandskoene – een vir die kaggel en een vir die braai. Ek is nie seker hoekom hulle nie op hulle regte plek was tydens julle verblyf nie, maar ek het ons bestuurder gevra om dit na te gaan wanneer nuwe gaste aankom.

Weereens baie dankie en ons sien uit daarna om julle een of ander tyd in die toekoms terug te verwelkom.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Regardt L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt L

Baie lekker gerus.

Fantastiese plek. Sal weer graag daar 'n draai maak. Dankie julle.

Lizette R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Heerlike verblyf.

Die bungaloo is goed ingerig en goed geleë. Leigh se diens was wonderlik. Sal beslis weer kom.

Michelle W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle W

A really relaxing stay with beautiful views in a well equipped cottage!

Service from Sune, Leigh and Bruce was awesome! We loved the cottage which is perfectly situated and very well equipped! Love the deck area and we will be back!

Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer

It was a pleasure having you stay at Guppy Huys and I'm delighted that you enjoyed your stay so much.
We very much look forward to welcoming you back next time.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Chantal L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Amazing.

If you are looking for some R+R and quality time with your spouse, this is the place to go. Enjoyed every moment.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer

Dear Chantal,
So glad you and your husband had such an enjoyable and restful stay. We look forward to welcoming you back.
Bruce Haase,
Owner,
Guppy Huys

Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Rowena H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena H

Fantasmagories.

Dit was 'n aangename tyd. Die sekuriteit van hierdie area is puik. Die uitkyk oor die see as jy wakker word is asemrowend, en laastens, die bestuurder van hierdie plekkie was behulpsaam en baie vriendelik. Baie dankie Leigh.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer

Dankie Rowena,
Ek is baie bly om te hoor dat jy en jou familie julle kuier by die Guppy Huys so baie geniet het. Baie dankie vir die pragtige resensie Dit was ’n plesier gewees om julle hier by ons te kon laat kuier en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete,
Bruce

Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Rochelle H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle H

Guppy Huys was awesome.

Ons het 'n lekker rustige tyd gehad, die jacuzzi was awesome. En baie dankie aan Leigh wat ons so vriendelik ontvang het.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer

Beste Rochelle,
Baie bly julle het lekker gekuier by Guppy Huys.
Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Bruce

Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Johan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Netjiese, goed toegeruste verblyf, wonderlike see uitsig, vars lug en rustigheid. 'n lafenis vir die siel.

Netjiese, skoon en volledige toegeruste huisie met praguitsig oor die see. Lieflike onderdak kuierstoep waar 'n mens kan ontspan, 'n vleisie braai en die walvisse kan aanskou. Ons is baie vriendelik ontvang en alles was gereed en in plek. Ons sal beslis weer terugkeer.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer

Baie dankie Johan vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Barend J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Barend J

Afgesien van absolute swak weer was die verblyf aangenaam. Afwesigheid van a motorhuis en TV was bietjie van 'n verrassing vir die prys.

Huis is goed geleë en netjies afgewerk. Kaggel is 'n groot pluspunt met die stormweer en reën wat ons gehad het.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, ons is bly jul het die kuier by Guppy Huys geniet, ondanks die reën en stormweer. Ek is bly om te vertel, ons het nou 'n Samsung platskerm slim TV geinstaleer, met volle DStv kanale. Ons is ook nou een van die eerste huise in De Kelders met hoëspoed fiber internet. Die huis pronk nou met 'n nuwe dek wat uitkyk op die see. Ons hoop dat jul sommer vinnig-vinnig weer 'n draai sal kom maak.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Nicolene S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Gesellige wegbreekplekkie met die mooiste uitsig.

Ons het by die Guppy Huys 3 aande gebly op pad na ‘n troue en dit was die beste besluit wat ons kon geneem het. Die spasie is ruim maar snoesig en sou meer as groot genoeg gewees het vir ‘n groep mense. Ons het alles gehad wat ons benodig het. Die gasheer was baie hulpvaardig en die check-in was gerieflik. Die uitsigte, walvisse en pragtige kranswandelpad maak dit ‘n onvergeetlike belewenis. As ons nie verplig gevoel het om na die troue te gaan nie sou ons nog ‘n paar aande wou aanbly.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, ons is bly jul het die kuier by Guppy Huys geniet! Ons hoop dat jul sommer vinnig, vinnig weer 'n draai kom maak.

Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Vanaf
Vanaf R3 860
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 860
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingangstraat 34, De Kelders, 1015 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA621073e9cdb1fbc44a492fbb1fb9f7450dbbb2fcb3a293e63a7c61d76b2ae5ec7b97ef05192eb11afd53edbc06f8cbb26ba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 860 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 34 Ingang Street De Kelders 1015 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.559148074274 19.359123089987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang