Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guppy Huys Oceanfront Bungalow

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 25% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Maksimum 6 gaste word op die perseel toegelaat, met geen uitsonderings nie.
Geen ekstra gaste word toegelaat sonder dat dit vooraf bevestig is nie.
Geen geraas of partytjies nie.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word, veral ná 21:00 en op die dek.
Indien enigiets nie werk nie of beskadig is, laat die bestuurder asb. weet en hulle sal probeer om dit dadelik reg te stel. Gebruik dan ook asb. die spasie met respek.
Indien iets beskadig word, stel asb. die bestuurder daarvan in kennis.
Goed gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Hulle mag nie op die meubels klim nie.
Gaste wat nie by hierdie reëls hou nie, veral met betrekking tot geraasvlakke, sal 'n waarskuwing ontvang en daarna, indien dit aanhou, die perseel moet ontruim.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 860
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 860
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 860
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingangstraat 34, De Kelders, 1015 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA621073e9cdb1fbc44a492fbb1fb9f7450dbbb2fcb3a293e63a7c61d76b2ae5ec7b97ef05192eb11afd53edbc06f8cbb26ba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 860 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 34 Ingang Street De Kelders 1015 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.559148074274 19.359123089987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang