Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bruce Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ty M - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing, magical.
Nathan D - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful ocean retreat.
Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer
Hi Nathan,
Thank you very much for the 5-star review! We really appreciate it and are, of course, delighted that you and your family enjoyed your stay so much. It's always nice for us to hear that guests appreciate the small touches that we try to incorporate into every stay. Thanks for letting us know. We would be delighted to welcome you back in the future!
Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties, baie goed toegeruste verblyf, pragtige uitsig met voorsiening gemaak vir krag onderbrekings vir ligte, WiFi en alarms.
Tania S - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige ligging, maar ou huis.
Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer
Dankie dat julle by Guppy Huys gebly het en dankie vir die nuttige terugvoer. Ons was baie bly oor die 5/5 sterre vir netheid, ligging, sekuriteit en kliëntediens.
Dankie vir die voorstelle vir areas van verbetering. Ons waardeer hierdie soort terugvoer van gaste baie, want dit help ons om Guppy Huys 'n wonderlike blyplek te maak.
Ons is bewus van die probleem met die vensters, en in werklikheid, word daar tans nuwe pasgemaakte aluminiumvensters vir die slaapkamer- en badkamervensters gemaak. Ons is baie opgewonde oor die nuwe vensters, want hulle het hortjies met louvres vir sekuriteit en ventilasie. Hierdie sal volgende week geïnstalleer word, so ek is jammer dat dit te laat was vir julle om te geniet.
Wat die kombuiskaste betref, is dit nie duidelik wat die probleem was nie. Ons bestuurder het al die kaste nagegaan en dit lyk of dit goed oop en toe gaan, maar ons sal dit dophou.
Vir die beddegoed gebruik ons katoenlakens van hoë gehalte, sommige met patrone en kleure en ander wit. Ek weet sommige mense verkies wit linne, so ons sal dit in gedagte hou volgende keer as ons nuwe linne bestel.
Ons het twee stelle braaihandskoene – een vir die kaggel en een vir die braai. Ek is nie seker hoekom hulle nie op hulle regte plek was tydens julle verblyf nie, maar ek het ons bestuurder gevra om dit na te gaan wanneer nuwe gaste aankom.
Weereens baie dankie en ons sien uit daarna om julle een of ander tyd in die toekoms terug te verwelkom.
Regardt L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Lizette R - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Michelle W - Jan 2022
Algehele gradering
A really relaxing stay with beautiful views in a well equipped cottage!
Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer
It was a pleasure having you stay at Guppy Huys and I'm delighted that you enjoyed your stay so much.
We very much look forward to welcoming you back next time.
Chantal L - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing.
Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer
Dear Chantal,
So glad you and your husband had such an enjoyable and restful stay. We look forward to welcoming you back.
Bruce Haase,
Owner,
Guppy Huys
Rowena H - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasmagories.
Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer
Dankie Rowena,
Ek is baie bly om te hoor dat jy en jou familie julle kuier by die Guppy Huys so baie geniet het. Baie dankie vir die pragtige resensie Dit was ’n plesier gewees om julle hier by ons te kon laat kuier en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete,
Bruce
Rochelle H - Mei 2021
Algehele gradering
Guppy Huys was awesome.
Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer
Beste Rochelle,
Baie bly julle het lekker gekuier by Guppy Huys.
Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Bruce
Johan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste verblyf, wonderlike see uitsig, vars lug en rustigheid. 'n lafenis vir die siel.
Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer
Baie dankie Johan vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Barend J - Sep 2020
Algehele gradering
Afgesien van absolute swak weer was die verblyf aangenaam. Afwesigheid van a motorhuis en TV was bietjie van 'n verrassing vir die prys.
Guppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, ons is bly jul het die kuier by Guppy Huys geniet, ondanks die reën en stormweer. Ek is bly om te vertel, ons het nou 'n Samsung platskerm slim TV geinstaleer, met volle DStv kanale. Ons is ook nou een van die eerste huise in De Kelders met hoëspoed fiber internet. Die huis pronk nou met 'n nuwe dek wat uitkyk op die see. Ons hoop dat jul sommer vinnig-vinnig weer 'n draai sal kom maak.
Nicolene S - Nov 2019
Algehele gradering
Gesellige wegbreekplekkie met die mooiste uitsig.
Lees meerGuppy Huys Oceanfront Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, ons is bly jul het die kuier by Guppy Huys geniet! Ons hoop dat jul sommer vinnig, vinnig weer 'n draai kom maak.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ingangstraat 34, De Kelders, 1015 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang