Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guppy Huys Oceanfront Bungalow

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ty M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing, magical. What was magical - wonderful greeting, little welcome gifts. Blissful, amazing views, fireplaces (inside and out), hot tub amazing! And super cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderful ocean retreat. Had a great time at Guppy Huys Oceanfront Bungalow, the host was extremely hospitable and the small personal touches were what make weekends away that extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Hi Nathan, Thank you very much for the 5-star review! We really appreciate it and are, of course, delighted that you and your family enjoyed your stay so much. It's always nice for us to hear that guests appreciate the small touches that we try to incorporate into every stay. Thanks for letting us know. We would be delighted to welcome you back in the future!

Anton V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Fantasties, baie goed toegeruste verblyf, pragtige uitsig met voorsiening gemaak vir krag onderbrekings vir ligte, WiFi en alarms. Sal beslis weer daar gaan inboek. Die ontvangs was baie professioneel. Lekker kaggel in huis en braai op die stoep. Warm water bad in tuin en hout word voorsien. Wasmasjien, skottelgoedwasser en alle kombuis eletriese aparate wat jy aan kan dink, en alles is in werkende toestand en silver skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Pragtige ligging, maar ou huis. Duur vir baie ou huis, vensters sukkel om oop te maak, kombuiskaste veroorsaak frustrasie wanneer dit oopgemaak word. Linne moet opgegradeer word, groen braaihandskoene, en lig bo die braai is nodig. Die huis benodig 'n algehele opgradering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Bruce
Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Dankie dat julle by Guppy Huys gebly het en dankie vir die nuttige terugvoer. Ons was baie bly oor die 5/5 sterre vir netheid, ligging, sekuriteit en kliëntediens. Dankie vir die voorstelle vir areas van verbetering. Ons waardeer hierdie soort terugvoer van gaste baie, want dit help ons om Guppy Huys 'n wonderlike blyplek te maak. Ons is bewus van die probleem met die vensters, en in werklikheid, word daar tans nuwe pasgemaakte aluminiumvensters vir die slaapkamer- en badkamervensters gemaak. Ons is baie opgewonde oor die nuwe vensters, want hulle het hortjies met louvres vir sekuriteit en ventilasie. Hierdie sal volgende week geïnstalleer word, so ek is jammer dat dit te laat was vir julle om te geniet. Wat die kombuiskaste betref, is dit nie duidelik wat die probleem was nie. Ons bestuurder het al die kaste nagegaan en dit lyk of dit goed oop en toe gaan, maar ons sal dit dophou. Vir die beddegoed gebruik ons katoenlakens van hoë gehalte, sommige met patrone en kleure en ander wit. Ek weet sommige mense verkies wit linne, so ons sal dit in gedagte hou volgende keer as ons nuwe linne bestel. Ons het twee stelle braaihandskoene – een vir die kaggel en een vir die braai. Ek is nie seker hoekom hulle nie op hulle regte plek was tydens julle verblyf nie, maar ek het ons bestuurder gevra om dit na te gaan wanneer nuwe gaste aankom. Weereens baie dankie en ons sien uit daarna om julle een of ander tyd in die toekoms terug te verwelkom.

Regardt L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie lekker gerus. Fantastiese plek. Sal weer graag daar 'n draai maak. Dankie julle.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike verblyf. Die bungaloo is goed ingerig en goed geleë. Leigh se diens was wonderlik. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

A really relaxing stay with beautiful views in a well equipped cottage! Service from Sune, Leigh and Bruce was awesome! We loved the cottage which is perfectly situated and very well equipped! Love the deck area and we will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bruce
Guppy Huys Oceanfront Bungalow
It was a pleasure having you stay at Guppy Huys and I'm delighted that you enjoyed your stay so much. We very much look forward to welcoming you back next time.

Chantal L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Amazing. If you are looking for some R+R and quality time with your spouse, this is the place to go. Enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Dear Chantal, So glad you and your husband had such an enjoyable and restful stay. We look forward to welcoming you back. Bruce Haase, Owner, Guppy Huys

Rowena H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Fantasmagories. Dit was 'n aangename tyd. Die sekuriteit van hierdie area is puik. Die uitkyk oor die see as jy wakker word is asemrowend, en laastens, die bestuurder van hierdie plekkie was behulpsaam en baie vriendelik. Baie dankie Leigh.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Dankie Rowena, Ek is baie bly om te hoor dat jy en jou familie julle kuier by die Guppy Huys so baie geniet het. Baie dankie vir die pragtige resensie Dit was ’n plesier gewees om julle hier by ons te kon laat kuier en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Groete, Bruce

Rochelle H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2021

Guppy Huys was awesome. Ons het 'n lekker rustige tyd gehad, die jacuzzi was awesome. En baie dankie aan Leigh wat ons so vriendelik ontvang het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bruce
Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Beste Rochelle, Baie bly julle het lekker gekuier by Guppy Huys. Sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Bruce

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R3 860
R 3 860 R 2 702
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 860
R 3 860 R 2 702
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingangstraat 34, De Kelders, 1015 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA621073e9cdb1fbc44a492fbb1fb9f7450dbbb2fcb3a293e63a7c61d76b2ae5ec7b97ef05192eb11afd53edbc06f8cbb26ba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 860 nouVanaf R2 702 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 34 Ingang Street De Kelders 1015 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.559148074274 19.359123089987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang