Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guppy Huys Oceanfront Bungalow

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingangstraat 34, De Kelders, 1015 , Wes-Kaap
  • Vanaf R3 860 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Guppy Huys Oceanfront Bungalow bied verblyf reg oorkant die see in die rustige kusdorpie, De Kelders. Hierdie area is vir walviskyk bekend.

Die bungalow bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is nog 'n aparte toilet.

Die kombuis is met ’n induksie-stoofplaat, multifunksionele oond, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het ’n gemaklike sitkamerstel, ’n kaggel, 'n TV met die volle DStv-pakket en vinnige WiFi. Die alarmstelsel sluit sekuriteitstrale buite in en is aan 'n 24-uur-reaksiespan gekoppel. Die bungalow gebruik sonkrag en daar is 'n battery- en kragnetwerk-rugsteunstelsel.

Daar is verskeie, privaat buite-areas rondom die bungalow. Die onderdakstoep het ’n ingeboude braai met ’n groot etenstafel. Die omheinde tuin het baie inheemse fynbos en 2 goed gemanierde troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf reëlings getref word.

Die eko-houtdek al langs die lengte van die huis is ideaal vir walviskyk, of gaste kan in die privaat houtvuurwarmbad ontspan. Daar is ook 'n vuurput indien gaste onder die sterre wil braai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ty M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, magical. What was magical - wonderful greeting, little welcome gifts. Blissful, amazing views, fireplaces (inside and out), ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Nathan D
Gesin met tieners
5.0
Wonderful ocean retreat. Had a great time at Guppy Huys Oceanfront Bungalow, the host was extremely hospitable and the small personal t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Anton V
5.0
Fantasties, baie goed toegeruste verblyf, pragtige uitsig met voorsiening gemaak vir krag onderbrekings vir ligte, WiFi en alarms. Sal beslis weer daa...
Sien meer
Apr 2023
Tania S
Saam met vriende
4.6
Pragtige ligging, maar ou huis. Duur vir baie ou huis, vensters sukkel om oop te maak, kombuiskaste veroorsaak frustrasie wanneer dit oopgemaak word. ...
Sien meer
Mrt 2024
Regardt L
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker gerus. Fantastiese plek. Sal weer graag daar 'n draai maak. Dankie julle.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ingangstraat 34, De Kelders, 1015 , Wes-Kaap
  • Gaste dink Guppy Huys Oceanfront Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 860
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 860
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingangstraat 34, De Kelders, 1015 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA621073e9cdb1fbc44a492fbb1fb9f7450dbbb2fcb3a293e63a7c61d76b2ae5ec7b97ef05192eb11afd53edbc06f8cbb26ba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 860 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 34 Ingang Street De Kelders 1015 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.559148074274 19.359123089987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang