Haagwinde
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-singel 34, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 789 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Haagwinde is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in die hartjie van Langebaan geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin wat 'n Weskuswegbreek soek en is stapafstand vanaf die Langebaan-strandmeer.
Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n hoekbad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n wasmasjien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Boonop het hierdie verblyf 'n lieflike binnehuise kuierarea met oorgenoeg sitplek en 'n ingeboude braai. Hierdie toegeboude stoep het stapeldeure wat na 'n lowergroen tuin lei.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 346
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lagoon-singel 34, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Haagwinde het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-singel 34, Langebaan, 7357, Wes-Kaap