Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hadeda @ Colnera

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Colnera is die perfekte vakansiebestemming vir die hele gesin en is net 3 km vanaf die gesogte Heroldsbaai wat vir sy wonderlike kuswandelings, dolfyne en walvisse bekend is. Die verblyf bied maklike toegang tot die R404 en is ongeveer 3 km vanaf Heroldsbaai, 7 km vanaf George Lughawe en 15 km vanaf die Garden Route Mall.

Hadeda @ Colnera is 'n eenslaapkamereenheid tussen die bome. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid lei na 'n klein stoep met 'n braai en buitemeubels. Gaste kan bergfietsry, voetslaan en voëlkyk op die perseel geniet. Daar is ook 'n groot skilderagtige dam waar gaste kan baarshengel, roei en swem. Die verblyf is omhein en het 'n elektroniese hek wat dit baie veilig maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29abba796323d4dc3d4b9315466e58cae189186df4dff2182a400b4ba5e18864003947c15c3bbe2efd88d1db667bd148eef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038619613009 22.374576987875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang