Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Matata Boutique Birdsong Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R350 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie om ongelukke met wild te vermy.
Aktiwiteite soos wildritte is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
'n Sleuteldeposito per eenheid is betaalbaar en sal binne 7 dae na uitklok terugbetaal word indien geen breekskade of linnevervangings nodig is nie.

Vir besprekings van 10 nagte of meer:
Skoon lakens en handdoeke kan op die sewende dag van verblyf gratis versoek word.
'n Skoonmaakdiens is 'n maksimum van elke vierde dag beskikbaar teen 'n addisionele fooi per eenheid.
Skoon linne en handdoeke, indien versoek voor die sewende dag, is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per eenheid.
Gaste word aangemoedig om te herwin. Daar is dromme en by die plaashuis is 'n komposhoop vir die afbreekbare afval.

Betalings:
Besprekings nie in Desember en Januarie nie: Die totale bedrag is betaalbaar via EFT 4 werksdae voor aankoms of kontant met aankoms.
Desember-besprekings wat 7 maande of meer vooruit gemaak word, kan in meer as een betaling betaal word.

Basiese geriewe soos koffie, tee en melk word vir 1 nag voorsien. Gaste word aangeraai om asb. al hul kruideniersware in Groot-Brakrivier, wat net 15 minute se ry is, te koop voordat hulle na die plaas gaan as gaste beplan om na 17:00 in te gaan.
Hout is op die plaas te koop. Een nag se vuurmaakhout is komplimentêr vir besprekings van 2 nagte of langer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Sorgfontein Plaas, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e34c73a9eddb7c4b2aea49ec00a1546b888d4c2c56794b99e22a5eaba9a3b8e8c21d1d1daedcea8bd9bfacdfe9f0e7cb6fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 6 mense Groot Sorgfontein Farm Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.974339851447 22.169361093362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang