Hakusembe Camping2Go
Beskrywing
Hierdie 4 permanente, gestruktureerde tente is naby die Okavangorivier opgerig. Elke tent is ingerig met 4 enkelbeddens en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Elke tent het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, gasstoof, wasbak en 'n braai-area. Gaste het toegang tot onbeperkte gratis WiFi in openbare areas by die lodge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Vir diegene wat verkies om nie te kook nie, is 'n wegneem-spyskaart met braaipakke, bykosse, drankies, ys en vuurmaakhout by die lodge beskikbaar.
Die restaurant by Hakusembe River Lodge verwelkom alle gaste. Laat weet asb. die ontvangstoonbank met inklok indien jy 'n tafel wil bespreek.
Etenstye:
Ontbyt: 07:00–09:00 (buffet)
Middagete: 12:00–14:00 (à la carte)
Aandete: 19:00–21:00 (buffet)
Onthou asb. om 'n flitslig na sononder te dra wanneer jy tussen Camping2Go en die hooflodge stap.
As jy belangstel in aktiwiteite, verwys asb. na die aangehegte aanbiedinge. Ons sentrale besprekingspan is beskikbaar van Maandae tot Vrydae, 08:00 tot 17:00, om te help met besprekingsversoeke. Gondwana Collection Namibia se kantore is oor naweke en openbare vakansiedae gesluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Access Road Hakusembe River Lodge, B8 (Ou C45), Rundu, 0000, Kavango Oos