Hamerkop House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hamerkopstraat 3, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hamerkop House is 'n lieflike gastehuis in Melkbosstrand wat ruim en gerieflike verblyf aan paartjies wat die Weskus wil verken bied.
Die gastehuis beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied en sy eie badkamer en ingang het. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. Elke kamer het ook sy eie binnehof. Let asb. dat die eienaar met sy honde ook op die perseel woon.
Daar is 'n yskas, 'n TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op straat en gratis WiFi. Die perseel het sonkrag, omsetters en batterye wat die impak van beurtkrag verminder.
Die eiendom bied maklike toegang tot die strand.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hamerkopstraat 3, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Hamerkop House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hamerkopstraat 3, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap