Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamiltons Lodge and Restaurant

 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Luukse Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke ruim dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-stort en 'n hoë plafon. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër. Die kamer is smaakvol ingerig en het groot skuifdeure wat toegang bied tot die tuin en swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word van 07:00 tot 10:00 by die lodge bedien. Indien jy vroeër wil eet of 'n ontbytpakkie benodig, laat weet die instansie vooraf.
Stel ook die instansie in kennis indien jy dieëetvoorkeure het.
Al die kamers het 'n koffiemasjien en teemaakgeriewe.
Water word ook voorsien.
Middagete, aandete en alle drankies in die restaurant is uitgesluit.
Middagete en aandetes word bedien by die restaurant vanaf 11:00 tot 22:00.
Laat weet indien jy 'n spesiale in- of uitkloktyd benodig.
Gratis WiFi beskikbaar.
Veilige parkeerplek.
Die verblyf het kragopwekkers wat die hele lodge en restaurant kan aandryf. Die verblyf word egter nie deur beurtkrag geraak nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Luukse 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke ruim kamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort en 'n hoë plafon. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër. Die kamer is smaakvol ingerig en het groot skuifdeure wat toegang bied tot die tuin en swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word van 07:00 tot 10:00 by die lodge bedien. Indien jy vroeër wil eet of 'n ontbytpakkie benodig, laat weet die instansie vooraf.
Stel ook die instansie in kennis indien jy dieëetvoorkeure het.
Al die kamers het 'n koffiemasjien en teemaakgeriewe.
Water word ook voorsien.
Middagete, aandete en alle drankies in die restaurant is uitgesluit.
Middagete en aandetes word bedien by die restaurant vanaf 11:00 tot 22:00.
Laat weet indien jy 'n spesiale in- of uitkloktyd benodig.
Gratis WiFi beskikbaar.
Veilige parkeerplek.
Die verblyf het kragopwekkers wat die hele lodge en restaurant kan aandryf. Die verblyf word egter nie deur beurtkrag geraak nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Luukse Kamer met Slaapbank
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke ruim kamer het slaapplek vir 3 volwassenes óf 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed, slaapbank wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word, en suite-stort en 'n hoë plafon. Verder is daar lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër. Die kamer is smaakvol ingerig en het groot skuifdeure wat toegang tot die tuin en swembad bied.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word van 07:00 tot 10:00 by die lodge bedien. Indien jy vroeër wil eet of 'n ontbytpakkie benodig, laat weet die instansie vooraf.
Stel ook die instansie in kennis indien jy dieëetvoorkeure het.
Al die kamers het 'n koffiemasjien en teemaakgeriewe.
Water word ook voorsien.
Middagete, aandete en alle drankies in die restaurant is uitgesluit.
Middagete en aandetes word bedien by die restaurant vanaf 11:00 tot 22:00.
Laat weet indien jy 'n spesiale in- of uitkloktyd benodig.
Gratis WiFi beskikbaar.
Veilige parkeerplek.
Die verblyf het kragopwekkers wat die hele lodge en restaurant kan aandryf. Die verblyf word egter nie deur beurtkrag geraak nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R 2 915
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gerieflike eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 'n gesin van 4, en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Verder is daar lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër. Die kamer is smaakvol ingerig en het groot skuifdeure wat toegang tot die tuin en swembad bied.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word van 07:00 tot 10:00 by die lodge bedien. Indien jy vroeër wil eet of 'n ontbytpakkie benodig, laat weet die instansie vooraf.
Stel ook die instansie in kennis indien jy dieëetvoorkeure het.
Al die kamers het 'n koffiemasjien en teemaakgeriewe.
Water word ook voorsien.
Middagete, aandete en alle drankies in die restaurant is uitgesluit.
Middagete en aandetes word bedien by die restaurant vanaf 11:00 tot 22:00.
Laat weet indien jy 'n spesiale in- of uitkloktyd benodig.
Gratis WiFi beskikbaar.
Veilige parkeerplek.
Die verblyf het kragopwekkers wat die hele lodge en restaurant kan aandryf. Die verblyf word egter nie deur beurtkrag geraak nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-plaas, R570 Malelanehek-pad, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx2XgmJ3GKPp14ZrOhUa9og9QeCpF9hsRJn3OmNfMEiC2YVyVL9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 Riverside Farm R570 Malelane Gate Road 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.459704776259 31.540897786617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang