Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamiltons Lodge and Restaurant

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.2
Veiligheid
4.2
Jacques M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lovely stay, clean, friendly staff, great food, safe, well located. Lovely stay! We ended up checking in late due to traffic in Nelspruit from the Springbok rugby game, but Desmond made a plan to get us fed and booked in. Clean rooms and perfectly located for the trip back home via Malelane Gate KNP.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2022

Nice. Restaurant menu se pryse is BTW uitgesluit.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gerda N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2020

Ons verblyf was uit die boeke en die ligging is perfek. Die personeel is ongelooflik, veral by die restaurant. Hou van die persoonlike "touch". Sal dit beslis aanbeveel en sal beslis weer gebruik maak van Hamiltons. Die kos is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2019

Dit is nie wat ek gedink het dit sal wees nie. Ek het meer verwag van die plek. Die kamers is baie mooi, skoon en gerieflik. Sou graag 'n beter uitsig wou gehad het by die eetsaal. Die kelner was baie onvriendelik by aandete omdat ons nie dadelik wou bestel nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Sakkie B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2019

Baie goeie ligging maar baie basiese akkommodasie teen die prys. Die Hamiltons Restaurant is bekend vir goeie kos en diens maar ongelukkig is die verblyf baie basies teen die prys. Die kamers bied geen privaatheid nie en kan mens die bure hoor en is die uitleg ook so dat daar min privaatheid is. Daar is geen bad of 'n tweede wasbak nie, wat mens sou verwag teen die prys. Dieselfde met die televisieboetiek wat die mees basiese boetiek is. Dit was ook 'n gesukkel met die WiFi met die kodes wat nie wou werk nie. Die ontbyt word ook nie bedien by die restaurant nie maar by die eenhede wat weereens baie basies was met geen verskeidenheid. 'n Goeie ligging maar andersins baie teleurstellend.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-plaas, R570 Malelanehek-pad, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx2XgmJ3GKPp14ZrOhUa9og9QeCpF9hsRJn3OmNfMEiC2YVyVL9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Riverside Farm R570 Malelane Gate Road 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.459704776259 31.540897786617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang