Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamiltons Lodge and Restaurant

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-plaas, R570 Malelanehek-pad, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hamiltons Lodge and Restaurant is 500 m vanaf die Malelane Kruger-hek langsaan Leopard Creek en 45 km vanaf Mosambiek en Swaziland se grense. Die plaas word deur familielede besit en bestuur en bied 'n ontspanne atmosfeer waar gaste die vars bosveldlug kan kom inasem. Die lodge is geskik vir gesinne met kinders, 'n groep vriende, sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 11 luukse, ruim, moderne en suite-kamers en 1 gesinseenheid met 2 slaapkamers. Die kamers het hoë plafonne en is smaakvol ingerig met groot skuifdeure wat toegang tot die tuin en swembad bied. Gaste kan tussen 'n kamer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 3 enkelbeddens kies. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër.

Hamiltons Restaurant is 'n à la carte-restaurant in die welige tuine en is daagliks oop. Gaste kan binne of buite sit. Bykans alles op die spyskaart is tuisgemaak met vars plaaslike bestanddele. Die restaurant bied ook 'n wye keuse van Suid-Afrika se beste wyne.

Die Mvubu-kunswinkel en -galery stel plaaslike kunswerke en handewerk ten toon en Pod verskaf egte Afrika-huisware wat van die plaaslike omgewing afkomstig is. Albei dié winkels is in die tuine langs die restaurant. Hamiltons is 'n wonderlike plek vanwaar omliggende besienswaardighede verken kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
2.8
Diens
2.8
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Riverside-plaas, R570 Malelanehek-pad, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Hamiltons Lodge and Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-plaas, R570 Malelanehek-pad, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx2XgmJ3GKPp14ZrOhUa9og9QeCpF9hsRJn3OmNfMEiC2YVyVL9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 Riverside Farm R570 Malelane Gate Road 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.459704776259 31.540897786617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang