Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamiltons Tented Safari Camp

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maryke J
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Absoluut fantasties. Die mense daar het ons soos koninginne behandel, geen moeite was ontsien nie. Elke moontlike verwagting is aan voorsien en nog meer. Die bestuurders Ben en Johan doen 'n uitstekende werk. Die kos was uit die boonste rakke. Ons gids, Nic, was die beste wat ons al teëgekom het. Ons sal definitief weer soontoe gaan. Die rivier op jou voorstoep, lok menige diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Absoluut fantasties. Elegant, afgerond en ongelooflike vriendelike personeel. Dit was 'n voorreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2014

Onvergeetlike ervaring! Ek was hartseer toe ons Hamiltons moes groet. Die personeel het uit hulle pad gegaan om my en my man se 5de huweliksherdenking spesiaal te maak. Altyd vriendelik en behulpsaam. Ronald, die bestuurder is voorwaar goud werd vir die lodge! Ons was ook bevoorreg om die ongelooflikste wildsritte te hê met 'n gids wat werklik sy werk geniet. Ons het bo en behalwe die Groot 5, ook cheetah en die skaars wildehonde gesien. Ons gaan verseker terug na Hamiltons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 16 228
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 16 228
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mluwati Concession, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b20435f1cb9eaddeb3db58499f442465f4fde9ec4af4b08ae43165ec24671d2a975f7b0e5eae7c1bf8329ffc2d588380a5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 228 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Mluwati Concession Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -24.62415756171 31.672908775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang