Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hanstead Heath

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elma W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties en heerlik, als in een. Marci is vir seker die beste gasvrou wat ek al ontmoet het. Haar passie vir haar gaste is uit die boonste rakke. Die eenheid was baie netjies en gerieflik ingerig. Die omgewing was stil en mens kon goed uitrus. Ek sal enige tyd weer daar tuis gaan en hulle definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Hanstead Heath
Dear Elma, thank you for your lovely review. It was a pleasure meeting you.

Jandre V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtig en rustig! Pragtige akkomodasie baie naby aan Hilton College. Sal vir seker weer besoek. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Hanstead Heath
Hi Jandre. Thank you for your great review. We appreciate it.

Esme D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

A pleasant, heartwarming stay with beautiful surroundings. We experienced exceptional hospitality and were very well looked after from the moment we checked in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Hanstead Heath
Thank you for your lovely review.

Corri S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Lovely accommodation with everything you need! Comfortable, clean, modern, and a beautiful outlook. Just a 2 minute drive from Hilton College for those visiting for sporting events. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Hanstead Heath
Thanks for the great feedback.

André S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Pragtig, skoon, netjies en vriendelik. Baie vriendelike en behulpsame mense wat ekstra doen om jou welkom te laat voel. Daar het selfs 'n pak houtskool en aanstekers vir ons gewag, reg vir 'n braai. Die verblyf is uitmuntend, skoon, netjies en word baie mooi onderhou. Die ligging is naby genoeg aan die hoofweg, maar ver genoeg dat jy dit nie hoor nie. Dit is nie ver van 'n winkelsentrum af nie. Die donkies is baie vriendelik en geniet hulle wortels en appels. In geheel is dit 'n puik plek en word definitief aanbeveel as jy Hilton of Pietermaritzburg besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Hanstead Heath
Hi Andre. Thank you for the great review. We appreciate it so much.

Chris S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Top akkommodasie teen 'n billike prys. Baie vriendelik en skoon netjiese geriewe. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Hanstead Heath
Thank you Chris, for the great review. It was a pleasure meeting you and your family.

Anelize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Very nice! Awesome place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Hanstead Heath
Hi Anelize. Thank you for your lovely review. We appreciate it.

Charmaine V
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Ongelooflike gasvryheid in 'n pragtige omgewing. Ons het 2 wonderlike nagte by Hanstead Heath geniet. Lieflike skoon verblyf, goed ingerig, pragtige plaas uitsig, vars lug, dierbare donkies plus warm gasvryheid het hierdie besoek onvergeetlik gemaak. Sal dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Hanstead Heath
Dear Charmaine, thank you for your lovely review. It was such a pleasure to meet you.

Marica B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Ons het dit baie geniet. Baie gasvry. Die verblyf was netjies en skoon. Kamers ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Hanstead Heath
Hi Marica. Thank you for your review. We hope to see you again.

Jorina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Rustig, ontspannend en heerlik! Is 'n pragtige plek en ongelooflik netjies! Mooiste natuurskoon! Baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Hanstead Heath
Thank you for the lovely review. We appreciate it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D534, Hanstead Heath nommer 1e, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0655aff4b4cd832298a7657dd18d4be5654b4841a16872c9be6f7f0f71d35a1661eed5703dc6513dba05b4e8bae18d5e9539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Off the D534 Hanstead Heath number 1e 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -29.500660143354 30.287859907217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang