Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happiness in Arniston

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R900 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Huisreëls

- Neem asb. kennis dat daar van jou verwag sal word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die instansie verskaf met bespreking.
- Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word op die eiendom toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, of 'n steurnis veroorsaak deur luide partytjies te hou, sal gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim.
- Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
- Geen 21ste, matriek, of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
- Geen onder 21's sonder behoorlike volwasse toesig sal toegelaat word nie.
- Geen byle vir die kap van hout word toegelaat nie.
- Geen meubels mag onder enige omstandighede rondgeskuif word nie.
- Neem asb. kennis dat die akkommodasie met kringtelevisie toegerus kan wees.
- Indien die verblyf met 'n alarmstelsel toegerus is, gebruik asb. die stelsel soos verduidelik in die boekie of deur die agent wanneer jy inklok.
- Happiness is nie toegerus met DStv-toegang nie.
- Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
- Bring asb. jou eie lanterns of ligte in geval van beurtkrag.
- Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings, maar let asb. daarop dat troeteldiere nie op enige meubels toegelaat word nie.
- Neem asb. kennis, daar is geen supermarkte, kitsbanke of vulstasies in Arniston nie.
- Gaste moet asb. by die kantoor inklok; van hier af sal jy na die eiendom verwys word.
- Gaste neem volle verantwoordelikheid vir alle breekskade, skade of verliese gedurende die huurtydperk; hetsy deur bewoners of gaste.
- Perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik, en Etna's Southern Tip (Pty) Ltd en/of die huiseienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese of skade tydens verblyf nie.
- Die reg van toelating word deur die bestuur voorbehou.
- Maak seker van jou keuse aangesien jy nie van huis kan verander met aankoms nie.
- Geen terugbetalings vir verkorte verblyf nie.
- Volle betaling moet op Etna's Southern Tip (Edms) Bpk se bankrekening verskyn voordat sleutels oorhandig kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 430
R2 430 R1 823
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 430
R2 430 R1 823
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 430
R2 430 R1 823
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesde Laan 23, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9ea67adfefeaa8797ea3101ed121f492abcc460f358477f60ec7e888c6ecefacae14a1f8359c65372d65c2cf25b41a5e97e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 430 nouVanaf R1 823 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 23 Sixth Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664737 20.227065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem