Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Haven 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elder-straat 32, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happy Haven 2 is in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat. Dit is die ideale plek vir paartjies, sakereisigers of enkelreisigers.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Handdoeke word voorsien en die kamer het 'n TV met YouTube en Netflix.

Die eenheid het 'n etenstafel met stoele en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid het 'n privaat ingang, skaduparkeerplek en komplimentêre WiFi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Happy Haven 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Elder-straat 32, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Happy Haven 2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elder-straat 32, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA322e6a11f115a96bdce73311df5a6f102f7b3fc1cc78aa4b0501a035a670b941f2f0659fb3d830baee4094d69557f437e4ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 32 Elder Straat Riebeeckstad 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.927706071874 26.816340959525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang