Aha Harbour Bridge Hotel & Suites
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dockrail-weg, Laer Langstraat, Kaapstad, 8012, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
aha Harbour Bridge Hotel & Suites is in die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum-distrik en baie naby die V&A Waterfront geleë. Dit is ook lekker naby die Parlement, die Kultuurgeskiedenis Museum, Kasteel die Goeie Hoop, Kaapstad-stadion, Century City, Grand West Casino en Kaapstad Internasionale Lughawe.
Verblyf word in luukse suites, ateljeewoonstelle en kamers wat goed ingerig is aangebied. Standaardgeriewe in elke eenheid sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroeër, digitale kluis, WiFi en 'n sateliet-TV in. Die voorraad in die yskassie kan op versoek voorsien word.
Die Canal Café spog met 'n prentjiemooi uitsig oor die seewaterkanaal en die omgewing. Gaste word met 'n kontemporêre spyskaart met eenvoudige en stylvolle geregte bederf. aha Harbour Bridge Hotel & Suites is die perfekte venue vir glansgeleenthede. Die moderne Harbour Bridge’s kroeg is gerieflik naby die restaurant en perfek om skemerkelies te geniet.
aha Harbour Bridge Hotel & Suites is die perfekte konferensie-venue. Die konferensiegeriewe is met standaardtoerusting toegerus en het plek vir 18 afgevaardigdes.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Harbour Bridge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Dockrail-weg, Laer Langstraat, Kaapstad, 8012, Wes-Kaap
- Gaste dink Aha Harbour Bridge Hotel & Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Strandgebied Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 92 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dockrail-weg, Laer Langstraat, Kaapstad, 8012, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang