Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Harbour Bridge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Aha Harbour Bridge Hotel & Suites
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hendrik B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

'n Besigheidsbesoek maar kon ook dit geniet as lekker wegbreek.

Die akkommodasie is waarde vir geld. Die hotel se ligging is ideaal en naby alles. Veilige parkering en maklik om die plek te vind was 'n pluspunt.

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites se terugvoer

Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at Aha | Harbour Bridge Hotel & Suites. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart.

We hope to see you at Aha | Harbour Bridge Hotel & Suites again soon!

Kind regards,
Harbour Bridge Management

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites
Mark N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark N

Lekker.

Ja, dit was baie lekker gewees. Ek sal weer die hotel besoek as ek weer na die Kaap gaan.

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites se terugvoer

Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart.

We hope to see you at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites again soon!

Kind regards,
Harbour Bridge Management

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites
Pierre O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre O

Awesome.

Most enjoyable experience.

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites se terugvoer

Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart.

We hope to see you at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites again soon!

Kind regards,
Harbour Bridge Management

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites
Eugene N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N

Die kuier was die moeite werd. Sal weer terug gaan.

Ek het lekker gebly, alhoewel die akkommodasie nie gereed was met aankoms. Dit was reeds na 15h00.

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites se terugvoer

Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart.

We hope to see you at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites again soon!

Kind regards,
Harbour Bridge Management

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites
Shenaaz N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shenaaz N

Excellent.

A very nice hotel. Excellent service.

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites se terugvoer

Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart.

We hope to see you at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites again soon!

Kind regards,
Management

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites
Rene V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene V

Conveniently situated, but disappointing service.

Comfortable stay, but disappointing that the bar could not serve beers whilst the SA vs NZ rugby test was on due to stock taking. The manager did not even try to make alternative arrangements for us, so guests did not stay and went elsewhere!

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites se terugvoer

Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart.

We apologise for the inconvenience regarding the service in the bar; we have addressed the matter, and we will ensure the same incident does not happen again.

We hope to see you at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites again soon!

Kind regards,
Harbour Bridge Management

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites
Jacobus D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Die mense in die hotel is baie hulpvaardig en alles is baie netjies.

Dit was wonderlik om hier te bly en ek sal beslis in die toekoms weer hier kom bly.

Vimalanathan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vimalanathan M

Pleasant and friendly staff.

Location with excellent views and easy, short access to wherever we wanted to go.

Wilma L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma L

Baie lekker gebly.

Baie skoon en netjies.

Thea V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Very good value for money.

Great location as you can basically walk everywhere. Very good value for money. Breakfast is great. Disappointment with dinner as they did not have any drinks as per menu.

Driekus V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Driekus V

Baie aangenaam-eerste op my soeklysie wees.

Kamer was baie netjies. Handdoeke super sag en lekker. Kaste kort aandag.

Andries R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andries R

Verblyf was uitstekend. Restaurant en ontbyt ongelukkig nie op standaard nie.

Kamerdiens was hopeloos. Buffet-ontbyt glad nie op standaard nie. Ontvangs, ligging en slaapplek was baie goed. Het dit baie geniet.

Kent S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kent S

Everything was great. I would return again.

See stars.

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites se terugvoer

Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart.

We hope to see you at aha | Harbour Bridge Hotel & Suites again soon!

Kind regards,
Harbour Bridge Management

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites
Bilal D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bilal D

Excellent location.

Ideal for getting around Cape Town from the hotel's location.

Bilal D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bilal D

Ideal location.

The location of the hotel was excellent, close to everything.

Ronel L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L

Stay was fine.

There were a few things missing, not in the room, but overall good.

Ernst D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst D

Geen probleem met inboek, alhoewel goedkoper kamer as bespreek was eers toegeken maar is reggestel nadat daarop gewys is.

Hotel is gerieflik geleë om Kaapstad te ontdek met baie besienswaardighede in onmiddellike omgewing.

Susan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan W

Kamer se uitsig is fantasties, maar kolle op mat bederf die hele effek.

Kamer het 'n pragtige uitsig, maar daar was groot kolle op die mat asook op die scatter cushions.

Jaco J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco J

Sal nooit weer hier wil tuisgaan nie.

Albei die nagte wat ek hier tuisgegaan het was gekenmerk deur gaste en veral permanente inwoners wat deurlopend die nag deure geklap het, hard gepraat, gelag en geskree het. Vir 2 nagte kon niemand geslaap kry nie. Ek sal beslis nie weer hier wil tuisgaan nie!

Yolanda A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A

Die plek vir 'n vakansie.

Dit was wonderlik. Lekker sentraal so mens kon sommer elke dag na die V&A Waterfront toe loop. Naby elke busroete vir die "hop on hop off"-busse. Alle aktiwiteite vir volwassenes en kinders, toere was naby aan aha Harbour Bridge Hotel and Suites en het dit so gemaklik gemaak. As jy n entjie sou moes ry was dit maklik om 'n Uber te kry wat jou sommer by die hotel optel. Almal by die hotel was ongelooflik vriendelik en hulpsaam! Dit is skoon, netjies en vreeslik rustig. Die ontbyt en ander kosse was vreeslik lekker en vars. Aha was die beste plek om te bly en as ek ooit weer die Kaap moet toer sal ek weer daar gaan bly.

Amelia Y - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia Y

Beste kliëntediens.

Kamers is ruim en netjies. Personeel gaan uit hulle pad om beste diens te bied en hulpvaardig.

Claudine J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine J

Paar dae se wegbreek.

Die diens was uitstekend, ons het ontbyt en aandete daar geniet en albei etes was 5 ster-gehalte. Daar is niks wat ek sou wou verander nie. Ek sal beslis weer aha Harbour Bridge Hotel and Suites besoek.

Elmarie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Netjies en sentraal.

Kamer was netjies. Ontbyt was heerlik.

Frans M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Pragtige plek, goeie diens.

Uitstekend, goed geleë. Baie netjies. Vriendelike personeel.

Lize-marie W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie W

Waarde vir geld.

Heerlik geslaap en die lekkerste onbyt geëet.

Pieter H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

So sentraal geleë.

Ontbyt is 'n groot plus punt, en die hotel is sentraal geleë sodat jy die V&A maklik kan besoek.

Edwin U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin U

Great.

Super great. We had a super great time.

Ronell W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell W

Moeder-en-dogter-naweek.

Net een nag vertoef. Heerlik geslaap, als was netjies en skoon. Ontbyt heerlik met groot verskeidenheid. Gerieflik geleë, stapafstand na die V&A Waterfront. Veilige parkeerplek. Ek sal beslis weer besoek.

Marlet P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlet P

Gerieflik naby die Waterfront.

Veilig en gerieflik naby die stad.

Johan C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Skoon en funksionele kamer, goeie geriewe.

Kamer was gerieflik and perfek vir ons behoeftes. Het nie daar ontbyt geëet nie maar fasiliteit het goed gelyk. Ligging was goed en binne stapafstand van Waterfront. Bietjie moeiliker om Uber tot by hotel te kry a.g.v. ligging (baie klein straatjies).

Wynand M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand M

Baie lekker en gemaklik.

Naby aan alles, lekker met die ferry-boot op die stoep van die hotel.

Marisa V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa V

Baie lekker.

Sal weer gaan.

Lynette S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Room was very comfortable.

Only used this hotel because the platform for the Ceres Steamtrain trip is right in front. The hotel and reception access is not disabled friendly at all. It was difficult for myself as I have limited mobility. Steps too high. Walk from car park to reception is too long. Your restaurant needs serious attention to detail. Wine glasses were not removed until requested and then just placed on the next table which eventually had 8 wine glasses on it. We also waited an hour and a half for our food. We were in no hurry but by any standards that is unacceptable.

Hr (sakkie) H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hr (sakkie) H

Gerieflik naby aan Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum (CTICC).

Goed toegerus vir sakebesoek aan die Kaap met veilige parkering, loopafstand vanaf die konferensiesentrum. Gemakilke toegang tot Waterfront via watertaxi of te voet in die dag. Stadskern ook makik en vinning bereikbaar.

Jeannie E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie E

Goeie keuse vir besigheid by CTICC.

Vir 'n besigheidsreisiger wat spesifiek by die CTICC of omliggende omgewing moet wees, is hierdie hotel die perfekte bestemming. Die ontvangspersoneel (Lorenzo, Tamryn en kie) was uiters behulpsaam, verwelkomend en het uit hul pad gegaan om dinge vir my gerieflik en maklik te maak. Hulle diens was werklik puik. Die verblyf is netjies en ek was aangenaam verras deur al die klein details (koekie saam met die koffiestasie, briefie en sjokolade met turndown en die wegneemkoffie die volgende oggend). Ek kon ook lekker werk en die WiFi was genoegsaam. Ek het 'n slaai bestel in die kamer, en dit was vars en heerlik. Ontbyt die volgende oggend was egter teleurstellend. Alhoewel die seleksie groot was (selfs rogbrood was beskikbaar) was geen van die kos gemerk nie, en was my kelnerin stadig en het my koffie en eiers my nooit bereik nie. Ek moes toe maar dit laat staan, aangesien ek op pad was na my eerste vergadering vir die dag. Ek sal beslis weer hier tuisgaan, en hoop die ontbytdiens word opgeskerp.

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites se terugvoer

Geagte Jeannie E,

Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir ons hierdie inligitng te stuur. Ons is so trots om te hoor van die puik diens wat ontvang is van die ontvangspersoneel en 'n spesiale dank is aan veral Lorenzo en Tamryn gegee. Ons is so bly dat ons ''aha'' oomblikke ook 'n baie goeie indruk op u gemaak het. Die teleurstellende ontbyt en diens vra ons egter groot omverskoning voor. Dit is absoluut nie die tipe diens wat ons vir ons gaste wil gee nie. Ons het die terugvoering op 'n baie ernstige noot met die bestuur van die restaurant bespreek en ons glo daar gaan drastiese veranderinge gebeur. Ons hoop om jou sommer gou weer by ons te sien.

Groete
Elbé Cronje en die Harbour Bridge Span

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites
Nanette W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette W

Baie goed.

Dit was heel lekker daar.

Patricia F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia F

Excellent location and professional, friendly service.

Harbour Bridge always exceeds my expectations. Clean comfortable rooms and friendly, professional service make this a place I continue to go back to.

Jannis L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jannis L

Die kuier in Kaapstad geniet!

Dit sal 'n goeie idee wees indien hulle 'n komplimentere pendeldiens na die V&A beskikbaar stel.

Vanaf
Vanaf R1 848
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 848
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dockrail-weg, Laer Langstraat, Kaapstad, 8012, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzuGEsEBOjDFdTWx4PpOwtPaKKOJ3LYLmaODHBL84d7DmERJV7P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 848 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Dockrail Road Lower Long Street 8012 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.913533482381 18.426041007042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang