Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Cottages

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Ivor D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

The stay was extremely amazing. The Cottage is beautiful and clean, and the welcome was warm. I would definitely recommend this place. I enjoyed every moment of this stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia L
1 nag
5.0
Jun 2022

Quiet, relaxing but super comfortable. Place was neat, very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinria W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2022

Swak. Absoluut geen ontvangs. Niemand antwoord telefoon of interkom. Toe die gasvrou per toeval uitkom om vullis weg te gooi was die ontvangs onvriendelik en onwelkom. Sy wou weet in watter eenheid ons bly. Toe ek antwoord dat ons nie weet nie, wou sy weet of ek dan nie 'n sms gekry het nie. Dit het nie juis gelyk of sy my glo toe ek sê nee nie. Nadat sy gekyk het is die sms na webtuiste se landlyn gestuur. Die tuinhulp is vriendeliker as die sogenaamde gasvrou. Hy was darem bereid om vir ons te wys waar ons eenheid is. Parkering is uiters swak. Jy parkeer agter 'n hek in 'n motorhuis. Die gasvrou trek haar motor dan paralel agter die voertuie in en los dit daar gedurende die dag. Dis 'n gesukkel om jou eie voertuig uitgetrek te kry. Uiters swak diens of liewers geen diens.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Carol Tomlin / Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sayre-singel 3, Humewood, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bcc03256b6a0e255ecd5abe31ede634460680b383abca85f36466f9e7d01d88bede6e895cf51feef68eab108d9c93081845?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Sayre Crescent Humewood 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9722754 25.6285387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang