Harbour Lights
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R1000 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen kaartgeriewe is beskikbaar nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Bring asb. jou eie braairooster en skoonmaakmiddels saam.
'n Fooi van R200 per persoon per nag is betaalbaar indien die aantal gaste die aanvanklike getal oorskry.
Skottelgoed moet skoon, droog en weggepak word met uitklok, of 'n R150 sal van jou sleuteldeposito afgetrek word.
Verblyf word op eie risiko gehuur.
Geen terugbetaling sal gegee word indien jy besluit om vroeër as die uitklokdatum te vertrek nie.
Sleutels sal nie gegee word voordat die volle bedrag vereffen is nie.
Reg van toelating voorbehou.
Kontantdeposito-bankfooie is deur die huurder betaalbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg Oos-straat 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang