Harbour View
Beskrywing
Die boonste woonstel het 'n see-uitsig vanaf die balkon en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk, 'n vol badkamer en 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die woonstel het beddegoed, 'n skottelgoedwasser, 'n filterkoffiemasjien, kaggel, vol DStv, binnebraaigeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n oond en 'n stoof. Gaste het toegang tot parkeerplek en 'n buitestort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Breekskade- en sleuteldeposito van R1500 moet betaal word en sal 7 dae na vertrek terugbetaal word indien daar geen breekskade of klagtes vanaf die bure oor 'n lawaai was nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die onderste woonstel is op die grondvloer en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk, 'n vol badkamer en 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die woonstel het beddegoed, 'n skottelgoedwasser, 'n filterkoffiemasjien, kaggel, vol DStv, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n oond en 'n stoof. Gaste het toegang tot parkeerplek, 'n tuin, buitebraaigeriewe, 'n buitestort en 'n patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Breekskade- en sleuteldeposito van R1500 moet betaal word en sal 7 dae na vertrek terugbetaal word indien daar geen breekskade of klagtes vanaf die bure oor 'n lawaai was nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 32, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang