Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Harpy Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almur Smit Poultry Plaas, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 295 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Harpy Haven is 'n moderne villa wat op die oewer van die Vaalrivier, net 9 km buite Parys, geleë is. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir gesinne of groep vriende.

Die villa beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 koninggrootte-beddens het en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 3 badkamers, waarvan 2 badkamers 'n stort, wasbak en 'n toilet het en die derde badkamer het 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar. Gaste kan op die stoep met genoeg sitplek braai en die uitsig oor die Vaalrivier geniet.

Vir visvang-entoesiaste is daar 'n rivier met 'n oorvloed vis en gaste kan hul eie bote saambring. Harpy Haven is ook naby die lewendige dorpie Parys geleë, wat vir sy geskiedenis, kuns en avontuuraktiwiteite bekend is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marilize D
Saam met vriende
5.0
Beste verblyf in Parys! Fantastiese plek, veilig, netjies en baie rustig. Sal definitief weer daar oorbly.
Mrt 2025
Mari P
Saam met lewensmaat
5.0
Vreedsaam kos vir die siel. Perfek om jou batterye te herlaai. Ons het heerlik gebly. Die huis het alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Die instru...
Sien meer
Jan 2025
Nicole F
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon, smaakvol, baie rustig. Baie smaakvolle eenheid, netjies en skoon, teen die rivier, mooiste uitsig. Winnie is baie vriendelik en behulp...
Sien meer
Sep 2024
Michelle B
Saam met vriende
5.0
Ontspannend met uitstekende geriewe. Pragtige verblyf, goeie prys en uitstekende ligging!
Jul 2024
Debbie B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties verblyf langs die rivier. Fantasties! Ruim, netjies en mooi en pragtig geleë met 'n uitsig op die rivier en 'n heerlike kuier stoep. 'n Gro...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Almur Smit Poultry Plaas, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Harpy Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almur Smit Poultry Plaas, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6bc156d00a2d6dac58cb65535b26489c5a3588e5e380931009908c7459bcbef62de742c8a66682b26e228862b8d1f2bfc8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 295 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Almur Smit Poultry Farm The Grange 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.872326009266 27.481422949317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011