Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harpy Haven

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Nicole F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netjies, skoon, smaakvol, baie rustig. Baie smaakvolle eenheid, netjies en skoon, teen die rivier, mooiste uitsig. Winnie is baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ontspannend met uitstekende geriewe. Pragtige verblyf, goeie prys en uitstekende ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasties verblyf langs die rivier. Fantasties! Ruim, netjies en mooi en pragtig geleë met 'n uitsig op die rivier en 'n heerlike kuier stoep. 'n Groot bederf was die vars wit beddegoed en gerieflike beddens en dat elke badkamer seep, sjampoe, room ens. in pragtige glasbottels verskaf het. Ons het niks kortgekom nie en die eienaar en gasvrou is 'n warm, lieflike mens wat kontak maak en beskikbaar is vir haar gaste. Sal hierdie plek hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Huis weg van die huis af. Wonderlike plek, sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

We were 2 couples with a 5 year old, away for the weekend fishing and relaxing. We had such a wonderful stay at Harpy Haven. The pictures and description on the website don’t do it justice. We were really surprised with all the little extras the house had to offer to make our stay more convenient. It was a home away from home. It was peaceful and relaxing with amazing sunsets. I would highly recommend this villa. It was safe, clean, and well planned out by the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2023

Highly recommend. The pictures don't do this place justice. Stay was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almur Smit Poultry Plaas, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6bc156d00a2d6dac58cb65535b26489c5a3588e5e380931009908c7459bcbef62de742c8a66682b26e228862b8d1f2bfc8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Almur Smit Poultry Farm The Grange 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.872326009266 27.481422949317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang