Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel 4

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Alikreukel 4 is 'n grondvloerwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Hartenbos in Mosselbaai, 'n hawedorpie op die Tuinroete in Suid-Afrika se Wes-Kaapprovinsie. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n kindergrootte stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. In die kompleks is daar 'n swembad en 'n wassery met wasmasjiene en tuimeldroërs vir gaste se gerief. Die strand is stapafstand en is direk oorkant Hartenbos Seefront. Die eiendom is naby al die restaurante en Pick n Pay. Daar is ook putt-putt en tienpen bowling naby vir die kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Kaap De Goede Hoop-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb44c15dbd7ec7d5c5912c11ba865811430e253c47e5ab3d4bf648dfa8a95467f9e8a9d894d960b67b9ac39f8a3cf9303151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.125906921362 22.114918037763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang