Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alikreukel 4 is 'n grondvloerwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Hartenbos in Mosselbaai, 'n hawedorpie op die Tuinroete in Suid-Afrika se Wes-Kaapprovinsie. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n kindergrootte stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. In die kompleks is daar 'n swembad en 'n wassery met wasmasjiene en tuimeldroërs vir gaste se gerief. Die strand is stapafstand en is direk oorkant Hartenbos Seefront. Die eiendom is naby al die restaurante en Pick n Pay. Daar is ook putt-putt en tienpen bowling naby vir die kinders.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • Kaap De Goede Hoop-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae976f659dd660808cf371a34c02bde0ae61e016de62858b3a8dd152f171f278a3ad4143e7bcf11a9de79c4957e3ffa102b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.125906921362 22.114918037763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang