Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartbees Boskamp - Kliphuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar beperkte opvangs in die area is.

Moet asb. nie die diere enige menslike kos voer nie, jy is welkom om hulle met sade, vrugte en groente te bederf.

Moenie enige insekte, voëls, diere of plante beskadig nie.

Die primêre gas moet bo die ouderdom van 18 jaar wees om te kan inklok.

Enige skade en/of breekskade tydens die verblyf moet by die eienaar aangemeld word.

Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.

Indien enige optrede deur 'n gas deur die bestuur as onvanpas geag word of indien enige onvanpaste gedrag onder die aandag van die personeel gebring word, behou bestuur die reg voor om stappe teen die gas te neem nadat die bewerings ondersoek is. Indien gaste gevra word om die perseel te ontruim, sal geen terugbetaling gedoen word nie.

Alle aktiwiteite en geriewe moet vooraf bespreek word.

Daar is 'n streng geen geraasbeleid. Geen musiek mag enige tyd gespeel word nie. Groot groepe moet asb. hulle volume beheer, geen geskree word toegelaat nie. (Uitsonderings sal vir funksies wat die hele boskamp bespreek het, gemaak word).

Dagbesoekers moet by die bestuur aangemeld word en vrywaringsvorms teken en 'n ekstra fooi per persoon betaal.

Geen hout mag op die perseel bymekaargemaak word om vuur mee te maak nie.

Maak asb. seker dat vure geblus word voordat gaste gaan slaap of die kampterrein verlaat om bosbrande te voorkom. Veral op winderige dae.

Geen skoonmaak van die privaat ablusies tydens 'n verblyf van 2 nagte nie. 2 Rolle toiletpapier sal met inklok voorsien word, daarna kan gaste meer koop of hul eie gebruik. Gedeelde ablusies sal daagliks skoongemaak word behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Skoonmaak kan op daardie dae teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R734, Hartbeesfontein 123, Hammanskraal, Dinokeng Wildreservaat, 0405, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb99b57327707dfdca630ce6b1c2ad1f552552a6f43392682537738b385f4976779f3ad0bb65095b0751c0b02958d2d9572f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4) R734 123 Hartbeesfontein, Hammanskraal 0405 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -25.39625 28.440333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang