Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartbeest Eco Bush Lodge 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is sekuriteitskameras buite op die perseel.

Die verblyf bevorder 'n verwelkomende en inklusiewe omgewing. Die bydraes en rykdom wat gaste van alle rasse, kulture en agtergronde bring, word hoog op prys gestel.

Let asb. dat hierdie eenheid deel is van 'n groep eenhede wat op dieselfde perseel is.

Gaste word gevra om enige ongemak voor 17:00 aan te meld, wat die eienaars die geleentheid bied om bekommernisse aan te spreek en 'n positiewe ervaring te verseker.

Gaste word gevra om bedagsaam te wees en geraasvlakke laag te hou, selfs voor 22:00.

Gaste mag niks neem wat nie aan hulle behoort nie, insluitend hout wat rondlê.

Rook is streng verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Macal Plaas, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa337f5a0bf460a1273ae4389b8c8ceb696188d5b160b71d59819e1a4393b585a159adde5de4eaea0a4cd5215d1b4ee799cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) Macal Farms Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.714679 27.829689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang