Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartbeest Eco Bush Lodge 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Macal Plaas, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartbeest Eco Bush Lodge 1 is 'n rustige, rustieke selfsorg-chalet op 'n gedeelde perseel op 'n plaas in Hartbeespoort. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en uitsigte oor die bos. WiFi word voorsien.

Gaste het toegang tot hul eie privaat plonspoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Macal Plaas, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Macal Plaas, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa337f5a0bf460a1273ae4389b8c8ceb696188d5b160b71d59819e1a4393b585a159adde5de4eaea0a4cd5215d1b4ee799cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) Macal Farms Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.714679 27.829689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang